KURT DARREN

- Slang In Die Gras Lyrics / with translations

Slang In Die Gras lyrics English translation
Letra de Slang In Die Gras en traducción al Español
Paroles de Slang In Die Gras traduction Française
Letra de Slang In Die Gras tradução Portuguesa
Slang In Die Gras songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Slang In Die Gras tradotto in Italiano
Slang In Die Grasの歌詞 日本語訳
Slang In Die Gras şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Slang In Die Gras на русском языке.
Tekst piosenki Slang In Die Gras po polsku
Slang In Die Gras 가사 한국어 번역
Slang In Die Gras-tekst Norsk oversettelse
Lirik Slang In Die Gras terjemahan bahasa Indonesia
Slang In Die Gras गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Slang In Die Gras songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Slang In Die Gras Ελληνική μετάφραση
Slang In Die Gras-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Slang In Die Gras คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Slang In Die Gras مترجمة إلى اللغة العربية
Slang In Die Gras歌詞中文翻譯
Jy, jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy
kyk verby
Jy, jy ruik nie meer soos Chanel No. 5 nie is
dit klaar, is dit klaar
Jy, jy praat nie meer so mooi voor ons gaan
slaap nie. Jy praat verby
Jy, lees alweer 'n boek maar dis 'n hoofstuk
sonder my
Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my
aan jou want jy pik op my
Soos 'n - vis uit die water voor my oë het jy
weggegly
Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang
oor jou en my
En dit reën reën reën want dis verby
Jy, jy fluister nie my naam as jy hier langs
my lê en droom nie
Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie
meer kruis nie, nie meer kruis nie
Jy, jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of
weer probeer
Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is
okay, ek's okay
Refrein x 2
En dit reën reën reën want dis verby
En dit reën reën reën maar ek's okay

Watch Kurt Darren Slang In Die Gras video

Facts about Slang In Die Gras

✔️

Who wrote Slang In Die Gras lyrics?


Slang In Die Gras is written by Johan Oberholzer, Don Kelly, Kurt Darren, Marc Brendon.
✔️

When was Slang In Die Gras released?


It is first released on November 01, 2011 as part of Kurt Darren's album "Kaptein Se Platinum Treffers" which includes 42 tracks in total.
✔️

Which genre is Slang In Die Gras?


Slang In Die Gras falls under the genre Pop.
✔️

How long is the song Slang In Die Gras?


Slang In Die Gras song length is 3 minutes and 12 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
69aa6858a3301426646e50d343d95a32
these lyrics are submitted by mxm4
Songwriter(s): johan oberholzer, don kelly, kurt darren, marc brendon
Record Label(s): 2011 Select Musiek
Official lyrics by
Rate Slang In Die Gras by Kurt Darren (current rating: 7.35)
12345678910

Meaning to "Slang In Die Gras" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Slang In Die Gras
Kurt Darren
Latest Posts