Total views: 1 time this week / Rating: 7.20/10 [15 votes]Album: Kaptein Se Platinum Treffers / Original Release Date: 2011-11-01Genre: PopSong Duration: 2 min 57 sec
Onthou jy daai boom by jou ouma se huis
Ek het ge wonder en jy't my gewys
Aand by die dam het ons n oomblik gedeel
n Ster het verskiet en jy het my hart gesteel
Nou hoor ek jou stem op die telefoon
Kom kry my vanmiddag by ouma se boom
En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe
Dit voel nog so lank
Voel so lank voor ek jou weer sien
Onthou jy my kar ons het hom stukkend gery
Saggies ge-idle om jou pa te vermy
Onthou jy daai movie twee-til-agteen
Jy't bloedrooi gebloos toe ons jou boetie daar sien.
Nou hoor ek jou stem op die telefoon
Kom kry my vanmiddag by ouma se boom
En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe
Dit voel nog so lank
Voel so lank voor ek jou weer sien
Ek Sit En Verlang is written by Annette Feldmann, Don Kelly, Ekki Stein, Engelbert Simons, Gerd Grabowski, Kurt Darren, Marc Brendon. ✔️
When was Ek Sit En Verlang released?
It is first released on November 01, 2011 as part of Kurt Darren's album "Kaptein Se Platinum Treffers" which includes 42 tracks in total. This song is the 13rd track on this album. ✔️
Which genre is Ek Sit En Verlang?
Ek Sit En Verlang falls under the genre Pop. ✔️
How long is the song Ek Sit En Verlang?
Ek Sit En Verlang song length is 2 minutes and 57 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
386b19394aba68c4f50d68223766f49d
check amazon for Ek Sit En Verlang mp3 download these lyrics are submitted by mxm4 Songwriter(s): Annette Feldmann, Don Kelly, Ekki Stein, Engelbert Simons, Gerd Grabowski, Kurt Darren, Marc Brendon Record Label(s): 2011 Select Musiek Official lyrics by
Rate Ek Sit En Verlang by Kurt Darren(current rating: 7.20)