KURT DARREN


Af En Af Lyrics

Oesters sjampygn kerse op die kantlyn
vyf en twintig rose om die rooiwyn
loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie.
Net jy en ek die wagte by die hek
Ek moes nou wraggies elke liewe toutjie trek om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie,
en nou begin die aksie liefie
(Chorus)

Af af af en af
gaan al ligte in die nag, nag, nag,
sag speel daai liedjie wat ons altwee laaik
ken ons nie die woorde nie
net oh oh oh eh oh eh
oh op op op en op gaan temperature
in my kop kop kop
moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker langskop,
om tussen deur die pale...aand

Ek het jou nou verras
toe jy jou oë sit op daai mooi ring in die glas
en as ek kyk na hoe jou oë oplig
dan voel ek heel verlig in my hart.
Jy soen my weer en as ek iets wil sê
soen jy my nog 'n keer en fluister saggies "ja" in my linkeroor
dit maak my weer van voor af verlief maar nou begin die aksie liefie
(Chorus) Af, af, af, en af
gaan al ligte in die nag, nag, nag,
sag speel daai liedjie wat ons altwee laaik
ken ons nie die woorde nie
net oh oh oh eh oh eh oh
op op op en op
gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker langskop, om tussen deur die pale...aand

Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op ons
klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou.
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op ons
klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou.

En
nou
begin
die
aksie
liefie !

(Chorus) Af af af en af
gaan al ligte in die nag nag nag
sag speel daai liedjie wat ons altwee laaik
ken ons nie die woorde nie net
oh oh oh eh oh eh oh
op op op en op gaan temperature
in my kop kop kop
moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lek

Watch Kurt Darren Af En Af video
Hottest Lyrics with Videos
90d18bf85a1d82f13632db536d574b67

check amazon for Af En Af mp3 download
these lyrics are submitted by Hannah Calopt
these lyrics are last corrected by Astrid on November 27, 2016
Songwriter(s): Johan Oberholzer
Record Label(s): 2008 Select Music
Official lyrics by

Rate Af En Af by Kurt Darren (current rating: 9.92)
12345678910
Meaning to "Af En Af" song lyrics
captcha
Characters count : / 50
Latest Posts