KURT DARREN

- Adio.hierdie Song Is Vir Jou Lyrics / with translations

Adio.hierdie Song Is Vir Jou lyrics English translation
Letra de Adio.hierdie Song Is Vir Jou en traducción al Español
Paroles de Adio.hierdie Song Is Vir Jou traduction Française
Letra de Adio.hierdie Song Is Vir Jou tradução Portuguesa
Adio.hierdie Song Is Vir Jou songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Adio.hierdie Song Is Vir Jou tradotto in Italiano
Adio.hierdie Song Is Vir Jouの歌詞 日本語訳
Adio.hierdie Song Is Vir Jou şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Adio.hierdie Song Is Vir Jou на русском языке.
Tekst piosenki Adio.hierdie Song Is Vir Jou po polsku
Adio.hierdie Song Is Vir Jou 가사 한국어 번역
Adio.hierdie Song Is Vir Jou-tekst Norsk oversettelse
Lirik Adio.hierdie Song Is Vir Jou terjemahan bahasa Indonesia
Adio.hierdie Song Is Vir Jou गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Adio.hierdie Song Is Vir Jou songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Adio.hierdie Song Is Vir Jou Ελληνική μετάφραση
Adio.hierdie Song Is Vir Jou-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Adio.hierdie Song Is Vir Jou คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Adio.hierdie Song Is Vir Jou مترجمة إلى اللغة العربية
Adio.hierdie Song Is Vir Jou歌詞中文翻譯
Adie adio adio hou vas hier kom dit nou.
Adie adio adio hierdie song is vir jou.

Vanaans gaan ek vir jou hande klap want jy doen dit
elke keer vir my. Ja dis jy wat sing en die dakke lig
in my hart is ek al trots verby.

Ek wil dankie se aan elke een wat dans as jy my note
voel,jy's die harmonie in my melodie jy's die ritme in
my boem boem boem.

CHORUS
Adie adio Adio hou vas hier kom dit nou.
Adie adio adio hou vas hier kom dit nou.
Adie adie adio woah woah woah. Adie adie
adio woah woah woah. Adie adie adio woah
woah woah die song is vir jou.

Elke show elke fees elke dorp en stad. Het n plekkie in
my hart gekry. En vir elke een lang die saamsing pad is
die vuur wat brand hier binne my.

Elke wword elke lied is vir jou bedoel elke keer as jy
dit saam my doen. Jy's die harmonie in my melodie jy's
die ritme in my boem boem boem.

CHORUS
CHORUS
CHORUS

Adie adio hierdie song is vir jou.

Watch Kurt Darren Adiohierdie Song Is Vir Jou video
Hottest Lyrics with Videos
94c5a4a395410884368fee864b7c70ae
these lyrics are submitted by Anibun

Official lyrics by
Rate Adio.hierdie Song Is Vir Jou by Kurt Darren (current rating: 7.67)
12345678910

Meaning to "Adio.hierdie Song Is Vir Jou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts