JUANITA DU PLESSIS

- Dis Net Jy Lyrics / with translations

Dis Net Jy lyrics English translation
Letra de Dis Net Jy en traducción al Español
Paroles de Dis Net Jy traduction Française
Letra de Dis Net Jy tradução Portuguesa
Dis Net Jy songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Dis Net Jy tradotto in Italiano
Dis Net Jyの歌詞 日本語訳
Dis Net Jy şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Dis Net Jy на русском языке.
Tekst piosenki Dis Net Jy po polsku
Dis Net Jy 가사 한국어 번역
Dis Net Jy-tekst Norsk oversettelse
Lirik Dis Net Jy terjemahan bahasa Indonesia
Dis Net Jy गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Dis Net Jy songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Dis Net Jy Ελληνική μετάφραση
Dis Net Jy-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Dis Net Jy คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Dis Net Jy مترجمة إلى اللغة العربية
Dis Net Jy歌詞中文翻譯
Ek weet ek sê dit dalk te min
En ek hoop jy kan my hoor
Want jy's my einde en my begin
En ek wil jou nooit verloor
Die geur van liefde om jou
En jou woorde wat my dra in elke dag
Jou hande wat my toevou
En die ritme van jou hartklop in die nag

Dis net jy wat fluister in my drome
Dis net jy hier sonder jou verlore
Dis jy altyd jy in my hart
Vir ewig sal net jy in my bly
Want dis net jy
Ek weet hoe min my woorde sê
Maar dis jy wat my verstaan
En jy weet hoe diep my liefde lê
Jy's deel van my bestaan
Jou stem jou oë jou glimlag
Hier in my еlke oomblik van die dag
Vir al ons toekoms dromе
Kan ons hier in mekaar se arms wag
Dis net jy wat fluister in my drome
Dis net jy hier sonder jou verlore
Dis jy altyd jy in my hart
Vir ewig sal net jy in my bly
Want dis net jy

Watch Juanita Du Plessis Dis Net Jy video

Facts about Dis Net Jy

✔️

When was Dis Net Jy released?


Dis Net Jy is first released on July 17, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Dis Waar Ek Wil Wees" which includes 22 tracks in total. This song is the 9th track on this album.
✔️

Which genre is Dis Net Jy?


Dis Net Jy falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Dis Net Jy?


Dis Net Jy song length is 2 minutes and 33 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
1d0377b0ecbfa057693024db138a3417
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Dis Net Jy by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "Dis Net Jy" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Dis Net Jy
Juanita Du Plessis
Latest Posts