JUANITA DU PLESSIS

- Sal Jy Onthou Lyrics

Sal jy onthou

Al die ure, elke nag wat ek verby wens
Die gesigte in my drome
Ek weet dis jy

Ek mis jou, die verlange laat my hart huil
Jou laaste woorde sny deur my
Dit sny deur my

Ek staan in die reën
Net ek alleen
En ek wonder
Ek wonder
Sal jy my eendag onthou
As jou wêreld leeg raak om jou
Sal jy onthou, sal jy my onthou
As liefde sy rug op jou draai
En jy na 'n beter lewe wil blaai
Sal jy onthou, sal jy my onthou
Ek probeer vergeet
Elke foto het jou naam op
Jou glimlag bly in my, jy bly in my

Mag my woorde
'n Merk in jou gedagtes los
Mag ek daar wees in jou drome, in jou drome

Môrе is ook eendag
En my hart bly hoop
Maar ek vra jou
Ek vra jou

Sal jy my eendag onthou
As jou wêreld leeg raak om jou
Sal jy onthou, sal jy my onthou
As liefdе sy rug op jou draai
En jy na 'n beter lewe wil blaai
Sal jy onthou, sal jy my onthou

Watch Juanita Du Plessis Sal Jy Onthou video

Facts about Sal Jy Onthou

Who wrote Sal Jy Onthou lyrics?


Sal Jy Onthou is written by Juanita du Plessis.

When was Sal Jy Onthou released?


Sal Jy Onthou is first released on June 14, 2010 as part of Juanita Du Plessis's album "Bly By My" which includes 24 tracks in total. This song is the 9th track on this album.

Which genre is Sal Jy Onthou?


Sal Jy Onthou falls under the genre Afrikaans.
Hottest Lyrics with Videos
05d0f9143984696ef30b1bf6da2e5126

check amazon for Sal Jy Onthou mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Sal Jy Onthou by Juanita Du Plessis (current rating: 6.90)
12345678910

Meaning to "Sal Jy Onthou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts