JUANITA DU PLESSIS

- Die Onse Vader Lyrics

Ons Vader wat woon in die hemel
Geheilig sy U naam
Laat U ryk kom
U wil geskied
Soos in die hemel
So ook op die Aarde

Gee ons vandag ons daag se brood
En vergewe al ons skulde
Net soos ons vergewe
Die wat teen ons sonde

Laat kom ons nie in die versoeking
Maar verlos ons van die bose
Want U is die ryk en die sterkte en die Here
Vir ewig
En ewig
Amen

Watch Juanita Du Plessis Die Onse Vader video

Facts about Die Onse Vader

When was Die Onse Vader released?


Die Onse Vader is first released on June 01, 2008 as part of Juanita Du Plessis's album "Altyd Daar Gospel Album Vol. 1" which includes 14 tracks in total. This song is the 12nd track on this album.

Which genre is Die Onse Vader?


Die Onse Vader falls under the genre Christian & Gospel.
Hottest Lyrics with Videos
b694fdef03044bb6dbddf0cdaf9c3a02

check amazon for Die Onse Vader mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2008 Maroela Musiek Maranatha Platemaatskappy
Official lyrics by

Rate Die Onse Vader by Juanita Du Plessis (current rating: 7.15)
12345678910

Meaning to "Die Onse Vader" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts