BOK VAN BLERK

- Letras de "'N Goeie Man" / with translations

'n Goeie Man lyrics English translation
Letra de 'n Goeie Man en traducción al Español
Paroles de 'n Goeie Man traduction Française
Letra de 'n Goeie Man tradução Portuguesa
'n Goeie Man songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di 'n Goeie Man tradotto in Italiano
'n Goeie Manの歌詞 日本語訳
'n Goeie Man şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни 'n Goeie Man на русском языке.
Tekst piosenki 'n Goeie Man po polsku
'n Goeie Man 가사 한국어 번역
'n Goeie Man-tekst Norsk oversettelse
Lirik 'n Goeie Man terjemahan bahasa Indonesia
'n Goeie Man गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
'n Goeie Man songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι 'n Goeie Man Ελληνική μετάφραση
'n Goeie Man-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง 'n Goeie Man คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية 'n Goeie Man مترجمة إلى اللغة العربية
'n Goeie Man歌詞中文翻譯
Weet jy.
Wat jy als vir my beteken?
As daar fout is moet jy sê, ek sal dit so wil hê, dat jy nie twee keer hoef te vra nie.
Trane.
Sal jy nooit weer hoef te huil nie.
Ek sal meer as net probeer, ek sal jou skerm teen die seer, dat jou hart nooit hoef te skeur.
Vir jou sal ek wees.
'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.
Vir jou sal ek wees.
Wat jy verlang.
Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.
Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.
En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.
Van donker, sal jy nooit weer hoef te skeil nie.
Ek sal weet as jy my vra, wat jou nog pla, dat jy nooit weer hoef te dra nie.
Som tyd, as dit als vir jou te veel raak.
Moet jy weet ek hou jou vas, so styf teen my vas, dat niks jou weer kan seer maak.
Vir jou sal ek wees.
'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.
Vir jou sal ek wees.
Wat jy verlang.
Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.
Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.
En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.
Ek voel jou in my wese, ek weet jy's deel van my.
Vir jou het ek belowe, ek sal altyd by jou bly.
Vir jou sal ek wees.
'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.
Vir jou sal ek wees.
Wat jy verlang.
Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.
Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.
En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.

En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.

Watch Bok Van Blerk n Goeie Man video

Facts about 'n Goeie Man

✔️

When was 'n Goeie Man released?


'n Goeie Man is first released in 2010 as part of Bok Van Blerk's album "My Kreet" which includes 12 tracks in total. This song is the 2nd track on this album.
✔️

Which genre is 'n Goeie Man?


'n Goeie Man falls under the genre World.
✔️

How long is the song 'n Goeie Man?


'n Goeie Man song length is 3 minutes and 49 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
746c5fbe0c4a0d137666b55ecf0dffaa
these lyrics are submitted by musixmatch3
Record Label(s): 2010 Coleske Artists Mozi Records
Official lyrics by
Rate 'n Goeie Man by Bok Van Blerk (current rating: 7.38)
12345678910

Meaning to "'n Goeie Man" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts