BOK VAN BLERK

- Letras de "So Waai Die Wind" / with translations

So Waai Die Wind lyrics English translation
Letra de So Waai Die Wind en traducción al Español
Paroles de So Waai Die Wind traduction Française
Letra de So Waai Die Wind tradução Portuguesa
So Waai Die Wind songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di So Waai Die Wind tradotto in Italiano
So Waai Die Windの歌詞 日本語訳
So Waai Die Wind şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни So Waai Die Wind на русском языке.
Tekst piosenki So Waai Die Wind po polsku
So Waai Die Wind 가사 한국어 번역
So Waai Die Wind-tekst Norsk oversettelse
Lirik So Waai Die Wind terjemahan bahasa Indonesia
So Waai Die Wind गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
So Waai Die Wind songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι So Waai Die Wind Ελληνική μετάφραση
So Waai Die Wind-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง So Waai Die Wind คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية So Waai Die Wind مترجمة إلى اللغة العربية
So Waai Die Wind歌詞中文翻譯
My oupa raak te oud vir al sy kwale
En hy raak ook soms beneuk, maar daars 'n goeie man
En hy nader 86
En deur die lyne van sy oë
Deur die oorloë van verandering
Kan jy sien hy's nou gedaan
En sy oë word gou weer lig
En ek sien daar kom 'n storie
Van die jare toe ons mense vir beskerming gepleit het
Was 'n broederbond gebore
En hy sien my oë frons
Maar die vuur van al die jare
Loop steeds nog deur sy are
En so waai die wind, my kind
En so waai die wind, ons blind
En so waai die wind, my kind, Mos alles weg
Maar dis diep in jou gebore
Dat niks is ooit verlore

En hy vra my deur die stories van hoe gaan dit nog op Maties
En of ons nog ons taal praat want hy weet dis uit ons boeke
En hy wens vir my 'n vrou toe
Wat die haat 'n bietjie stil kan maak
Want dit loop mos deur ons are
Word net sterker deur die jare

En so waai die wind, my kind
En so waai die wind, ons blind
En so waai die wind, my kind, Mos alles weg
Maar dis diep in jou gebore
Dat niks is ooit verlore

En hy hoef dit nie te sê
Want dis in sy oë
'n Trots wat my laat skaam voel 'n trots van bo

En so waai die wind, my kind
En so waai die wind, ons blind
En so waai die wind, my kind, Mos alles weg
Maar dis diep in jou gebore
Dat niks is ooit verlore
Ja, dis diep in jou gebore
Dat niks is ooit verlore

Watch Bok Van Blerk So Waai Die Wind video

Facts about So Waai Die Wind

✔️

When was So Waai Die Wind released?


So Waai Die Wind is first released on October 01, 2006 as part of Bok Van Blerk's album "De la Rey" which includes 13 tracks in total. This song is the 6th track on this album.
✔️

Which genre is So Waai Die Wind?


So Waai Die Wind falls under the genre Rock.
✔️

How long is the song So Waai Die Wind?


So Waai Die Wind song length is 4 minutes and 40 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
1569b2ab11170748814dbe0a83a198e6
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2006 Mozi Records
Official lyrics by
Rate So Waai Die Wind by Bok Van Blerk (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "So Waai Die Wind" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts