BOK VAN BLERK

- Bmx En Bende Lyrics / with translations

Bmx En Bende lyrics English translation
Letra de Bmx En Bende en traducción al Español
Paroles de Bmx En Bende traduction Française
Letra de Bmx En Bende tradução Portuguesa
Bmx En Bende songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Bmx En Bende tradotto in Italiano
Bmx En Bendeの歌詞 日本語訳
Bmx En Bende şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Bmx En Bende на русском языке.
Tekst piosenki Bmx En Bende po polsku
Bmx En Bende 가사 한국어 번역
Bmx En Bende-tekst Norsk oversettelse
Lirik Bmx En Bende terjemahan bahasa Indonesia
Bmx En Bende गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Bmx En Bende songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Bmx En Bende Ελληνική μετάφραση
Bmx En Bende-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Bmx En Bende คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Bmx En Bende مترجمة إلى اللغة العربية
Bmx En Bende歌詞中文翻譯
Yepa

Loop verdompd

Pop 'n wheelie

Toe ons nog laatjies was
Het ons uit 'n boomhuis uit regeer
Toe alles alles was
Was ons ook vir alles blameer
Geen heinings, geen grense

Ek wens ek was weer nege
En weer saam met my BMX en Bende was legende
In daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
'n kop vir die Here
Ek mis my verlede

Toe ons die A-team was
Het ses van die beste soms beheer
Toe lewe veilig was
Heet ons pa's op die grense marsjeer

Nou't heinings ons mense

Ek wens ek was weer nege
En weer saam met my BMX en Bende was legende
In daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
'n kop vir die Here
BMX en Bende was legende
En daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
'n kop vir die Here
Ek mis my verlede
Geen heinings, geen grense

Ek wens ek was weer nege
En weer saam met my BMX en Bende was legende
In daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
'n kop vir die Here
Ek mis my verleede

BMX en bende, BMX en bende etc

Ek mis my verlede

Watch Bok Van Blerk Bmx En Bende video

Facts about Bmx En Bende

✔️

When was Bmx En Bende released?


Bmx En Bende is first released in 2010 as part of Bok Van Blerk's album "My Kreet" which includes 12 tracks in total. This song is the 1st track on this album.
✔️

Which genre is Bmx En Bende?


Bmx En Bende falls under the genre World.
✔️

How long is the song Bmx En Bende?


Bmx En Bende song length is 3 minutes and 11 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
0517dd8d4eb689c07f1ec5e840ce8203
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2010 Coleske Artists Mozi Records
Official lyrics by
Rate Bmx En Bende by Bok Van Blerk (current rating: 7.10)
12345678910

Meaning to "Bmx En Bende" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts