VANAS RAIN
-
Paroles de "Trek My Aan (Liefdesjas)" / with translations
Vergete is die drome
Gebroke is die hart
Sonder wete voel jy liefde
En tog is jy verward
Die straatlig is donker
Die liggies skaamlik aan
Die sterretjies flikker
Saam met die dowwe sekel maan
Die liefde is 'n raaisel
Ja die liefde is 'n jas
Almal wil dit aantrek
Maar daar's nie een vir wie dit pas
Dit hang net in die kas
Hou my vas in jou arms
Hou my vas in jou siel
Ek gee jou my alles
Want jou wil ek nie deel
Kom ons onthou die drome
Kom ons herstel die hart
Kom ons vind die wense
En stuur die smart op volle vaart
Al is dit 'n raaisel
Al kan dit nie pas
Trek my aan, trek my aan
Ek is jou liefde, ek is jou jas
Hottest Lyrics with Videos
93b2ddf69717f2629ab2cd82e2373cd3
these lyrics are submitted by VincentvanAsOfficial lyrics by
Rate Trek My Aan (liefdesjas) by Vanas Rain (current rating: 7.44)
12345678910
Meaning to "Trek My Aan (liefdesjas)" song lyrics