Verse 1
Mamma, my lewe, my lig in donker dae
Jou by my sy, kan niks my raak
Al verdien ek jou nie, weet ek jy is daar
‘n band so skaars, onkwesbaar
Pe-Chorus
Jy staan my by in alles, al lyk dit soms of ons mal is!
Jy is my rots, my anker, my grootste steen pilaar
Chorus
Mamma, mamma, jy is my lewe
Jou liefde versterk my en gee my lewe
Mamma, mamma, jy is my hart
Met jou aan my kant, is ek nooit alleen, nooit,
nee nooit nie.
Verse 2
Jy leer my hoe om te veg, hoe om sterk te wees
Jou glimlag is die son, dit verlig my hele gees
Al verdien ek jou nie, weet ek jy is daar
Ons liefde vir mekaar, is soos ‘n stêr, onkwesbaar
Pe-Chorus
Jy staan my by in alles, al lyk dit soms of ons mal is!
Jy is my rots, my anker, my grootste steen pilaa
Chorus
Mamma, mamma, jy is my lewe
Jou liefde versterk my en gee my lewe
Mamma, mamma, jy is my hart
Met jou aan my kant, is ek nooit alleen, nooit,
nee nooit nie.
Bridge
Jy is altyd daar, Ja, Altyd vir altyd,
Jy is my held, my steen pilaar
Jy is my vriend in alles
Jy is altyd daar, Ja, Altyd vir altyd.
Chorus
Mamma, mamma, jy is my lewe
Jou liefde versterk my en gee my lewe
Mamma, Mamma, jy is my hart
Met jou aan my kant, is ek nooit alleen, nooit nee,
nooit nie.
Guitar Solo
Final
Mamma, my lewe, my lig in donker dae
By my sy, kan niks my raak
Al verdien ek jou nie, weet ek jy is daar
‘n band so skaars, onkwesbaar,
Mamma, jy is my lewe, jy is altyd daar, ja Altyd!