STEF BOS

- Die Duiwel En God Lyrics

Ek es die duiwel
Ik ben God
Ik heb de wereld gemaakt
Ek maak die wereld kapot
Ek stook die kole
Ik maak die slaai
Ek sorg vir die drank
Ek sorg voor die braai

Ek es die Ying
Ek es die Yang
Ek es die appel
Ek es die slang
Ek es die liefde
Ek es die haat
Ek es die hoer
Ek es die staat

Ik draag een baard
Ik het een stert
Haal een van ons weg
Dan is die ander niks wert
Ek es die toeval
Ek es die lot
Ek es die duiwel
En ik ben God

Ons is al saam van die begin van die tijd
Ons ken mekaar al een eeuwigheid
Ons is een tweeling uit dieselfde buik
Jij gaan nooit weet wie is wie
Als jij niet goed kijk

Ek es die grondpad
Ek es die weg
Saan es ons sterk
Alleen es ons sleg
Jij mag ons niet skei nie
Ons es aan mekaar vas
Soos whiskey en water in dieselfde glas

Ons maak samen oorlog
Ons maak saam plesier
Ek es van Holland
En ek es van hier
Ek es die toeval
En ek es die lot
Ek es die duiwel
En ek es God

Watch Stef Bos Die Duiwel En God video

Facts about Die Duiwel En God

✔️

When was Die Duiwel En God released?


Die Duiwel En God is first released in 2001 as part of Stef Bos's album "Van Mpumalanga Tot Die Kaap" which includes 14 tracks in total. This song is the 8th track on this album.
✔️

Which genre is Die Duiwel En God?


Die Duiwel En God falls under the genre Pop.
✔️

How long is the song Die Duiwel En God?


Die Duiwel En God song length is 2 minutes and 37 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
bfd97d6ec4bafa64d1a42691a5a49d72

check amazon for Die Duiwel En God mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch3
Record Label(s): 2001 Hans Kusters Music
Official lyrics by

Rate Die Duiwel En God by Stef Bos (current rating: 6.71)
12345678910

Meaning to "Die Duiwel En God" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts