RIANA NEL

- Jy Sal Weet Lyrics / with translations

Jy Sal Weet lyrics English translation
Letra de Jy Sal Weet en traducción al Español
Paroles de Jy Sal Weet traduction Française
Letra de Jy Sal Weet tradução Portuguesa
Jy Sal Weet songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Jy Sal Weet tradotto in Italiano
Jy Sal Weetの歌詞 日本語訳
Jy Sal Weet şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Jy Sal Weet на русском языке.
Tekst piosenki Jy Sal Weet po polsku
Jy Sal Weet 가사 한국어 번역
Jy Sal Weet-tekst Norsk oversettelse
Lirik Jy Sal Weet terjemahan bahasa Indonesia
Jy Sal Weet गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Jy Sal Weet songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Jy Sal Weet Ελληνική μετάφραση
Jy Sal Weet-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Jy Sal Weet คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Jy Sal Weet مترجمة إلى اللغة العربية
Jy Sal Weet歌詞中文翻譯
Ek het ook al vrae gevra
Oor die dinge van die hart
Hoe sal ''n mens dan ooit kan weet
Of dit 'n kans is wat jy moet vat

En sommer gesê hierdie tyd sal leer
En dalk net op 'n dag
Jou sommer gesê hierdie hart weet
Wat die hart voor wag

Jy sal weet
As die liefde kom
En hy sê hy's joune
Daar's nie 'n twyfel in jou hart
Jy sal weet
As die liefde kom
En hy sê hy's joune
Jy hoef nie ooit te wonder
Hoe dit voel
Jy sal weet

Ek het ook al dae gehad
Wat ek eerder nie oor praat
Ek het ook my wens probeer
Om nie alleenig
Oud te raak
En sommer gesê hierdie tyd sal leer
En dalk net op 'n dag
Jou sommer gesê hierdie hart weet
Wat die hart voor wag

Jy sal weet
As die liefde kom
En hy sê hy's joune
Daar's nie 'n twyfel in jou hart
Jy sal weet
As die liefde kom
En hy sê hy's joune
Jy hoef nie ooit te wonder
Hoe dit voel
Jy sal weet
Jy sal weet

Moenie moed opgee
Hou net aan vertrou
Jou oomblik sal kom
Al is dit dalk nie nou

Jy sal weet
As die liefde kom
En hy sê hy's joune
Daar's nie 'n twyfel in jou hart
Jy sal weet
As die liefde kom
En hy sê hy's joune
Jy hoef nie ooit te wonder
Hoe dit voel
Jy sal weet
Jy sal weet

Watch Riana Nel Jy Sal Weet video

Facts about Jy Sal Weet

✔️

Who wrote Jy Sal Weet lyrics?


Jy Sal Weet is written and performed by Riana Nel.
✔️

When was Jy Sal Weet released?


It is first released on October 18, 2017 as part of Riana Nel's album "Jy Sal Weet" which includes 15 tracks in total. This song is the 1st track on this album.
✔️

Which genre is Jy Sal Weet?


Jy Sal Weet falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Jy Sal Weet?


Jy Sal Weet song length is 3 minutes and 29 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
ed7e6defa48238cbab90cac0c1cc72b2
these lyrics are submitted by itunes3
Songwriter(s): Riana Nel
Record Label(s): 2017 Coleske Artists
Official lyrics by
Rate Jy Sal Weet by Riana Nel (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "Jy Sal Weet" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Jy Sal Weet
Riana Nel
Latest Posts