KURT DARREN
-
Niks Is Dan Mooier (jy Is Vrou) Lyrics / with translations
Jy wek my in die [môre]
As die dougras waak
[fluister] wasemwoorde
Teen my wange aan
Hoor die stille [geraas]
Voel jou asem rustig blaas
En die [deining] van jou bors
Jy's ‘n wonderwerk
Soos ‘n [ongebyte] appel
[blink] jy reg deur my
En ons [dans] op die wieke
Van ‘n lentewind
Deur jou glinsterhare breek ‘n [beeld]
Dronk van vreugde, vars, vol lewe
Jy is vrou
Vlindervlerke soos [satyn]
O, niks is dan [mooier]
As jou bruin, volle oë
In liefdeskild getoë
Jy is vrou
En my arms kan jy [hou]
O niks is dan mooiеr
As jou bruin, volle oë
In liefdeskild gеtoë
Jy is vrou
Jy is [vrou]
La-da-da-da …
Hottest Lyrics with Videos
3fd983ae31a68dc5b67e9baec548ba4e
these lyrics are submitted by gsba3Official lyrics by
Rate Niks Is Dan Mooier (jy Is Vrou) by Kurt Darren (current rating: 7.88)
12345678910
Meaning to "Niks Is Dan Mooier (jy Is Vrou)" song lyrics