KOOS KOMBUIS

- Lady Van Die Bo Dorp Lyrics / with translations

Lady Van Die Bo Dorp lyrics English translation
Letra de Lady Van Die Bo Dorp en traducción al Español
Paroles de Lady Van Die Bo Dorp traduction Française
Letra de Lady Van Die Bo Dorp tradução Portuguesa
Lady Van Die Bo Dorp songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Lady Van Die Bo Dorp tradotto in Italiano
Lady Van Die Bo Dorpの歌詞 日本語訳
Lady Van Die Bo Dorp şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Lady Van Die Bo Dorp на русском языке.
Tekst piosenki Lady Van Die Bo Dorp po polsku
Lady Van Die Bo Dorp 가사 한국어 번역
Lady Van Die Bo Dorp-tekst Norsk oversettelse
Lirik Lady Van Die Bo Dorp terjemahan bahasa Indonesia
Lady Van Die Bo Dorp गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Lady Van Die Bo Dorp songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Lady Van Die Bo Dorp Ελληνική μετάφραση
Lady Van Die Bo Dorp-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Lady Van Die Bo Dorp คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Lady Van Die Bo Dorp مترجمة إلى اللغة العربية
Lady Van Die Bo Dorp歌詞中文翻譯
Ek kuier in jou voorhuis tussen mikrogolwe se gesuis
Jou pa rook pyp, jou ma is kuis and each status symbol's in it's place
Julle kennis en kultuur, die wys in elke meubelstuk se prys
Jou broer studeer nou in Parys, jou ouma maak groentesop en vleis
Die bediende is 'n mental case in die nuut her-ontwerpte hout kombuis
Ek het jou op Koelbaai ontmoet met "Frankie goes to Hollywood'
Met ons eerste soen was ek vol moed, al was my klere vol stof en roet
Van Langstraat, Hillbrow en Goodwood, daar was olie vlekke op my hoed
En my hande was vreemd en benoud op jou sagte lyf, jou asem soet
Jou aksent en jou mooimaak goed, teen al die ander was jy tog te cute
Koortjie:
Jy's my Lady van die Bodorp, jy verstaan
My Lady van die Bodorp na wie ek snags kan gaan
Jy's my quality en class, jy maak liefde sonder om te raas
Ek maak nooit weer 'n ander pass
Toe het ek julle buurt leer ken, almal was mal of into Zen
Ge-patchde T-Shirts, jeans, Hang-Ten, in elke sweater sak 'n blink vulpen
Almal smile so vriendelik en vra my wie's nou sonder pen
Nou's ek nimmer meer alleen, want ek weet ek het jou hart gewen
Hulle ken van Classics en Jacques Brel, hulle weet hoe om Bordeaux te spel
Hulle lees boeke soos "Een vir Azazel', en gesels oor SAR se private hell
Hulle is vriendelik as jy hulle bel om jou al die nuutstes te vertel
Van so en so se "kiss, don't tell', jou paspoort is jou ryk, wit vel
Selfs die proffessore is jou pêl, dis so anders as in Brackenfell
Koortjie
Daar is baie ander net soos jy, wat met hulle Japanese tape-decks ry
Wat partytjies hou en warm vry op champagne breakfasts en Cabernet
En almal gaan ryk erf soos jy, elkeen dra tekkies en 'n oorhang trui
Hulle gesprekke gaan oor fuifery, wind surfers, sauna's en perdry
Hulle doen kursusse in pottebakkery, en ken die werk van Claude Monet
My Lady van die Bodorp, dit promise ek vir jou,
Solank jy straight bly, sal ek altyd van jou hou
My liefde sal jy nooit berou, ek sou al gewaai het as ek wou
Maar ek is moeg van swart en blou, ek kom nog onlangs uit die kou
Met jassakke wat toppers binne hou, hoe kan ek weggaan, selfs al sou so iets gebeur?
Laters of nou, wie anders kan ek in my hart vashou?
Koortjie

Watch Koos Kombuis Lady Van Die Bo Dorp video

Facts about Lady Van Die Bo Dorp

✔️

When was Lady Van Die Bo Dorp released?


Lady Van Die Bo Dorp is first released on June 01, 1988 as part of Koos Kombuis's album "Ver van Die ou Kalahari" which includes 11 tracks in total. This song is the 9th track on this album.
✔️

Which genre is Lady Van Die Bo Dorp?


Lady Van Die Bo Dorp falls under the genres Singer, Songwriter.
✔️

How long is the song Lady Van Die Bo Dorp?


Lady Van Die Bo Dorp song length is 6 minutes and 39 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
d07068cbb4f23763f2711f860d4f2eba
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 1988 SHIFTY RECORDS
Official lyrics by
Rate Lady Van Die Bo Dorp by Koos Kombuis (current rating: 8.60)
12345678910

Meaning to "Lady Van Die Bo Dorp" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts