JUANITA DU PLESSIS

- Vergeet Om Te Vergeet Lyrics / with translations

Vergeet Om Te Vergeet lyrics English translation
Letra de Vergeet Om Te Vergeet en traducción al Español
Paroles de Vergeet Om Te Vergeet traduction Française
Letra de Vergeet Om Te Vergeet tradução Portuguesa
Vergeet Om Te Vergeet songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Vergeet Om Te Vergeet tradotto in Italiano
Vergeet Om Te Vergeetの歌詞 日本語訳
Vergeet Om Te Vergeet şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Vergeet Om Te Vergeet на русском языке.
Tekst piosenki Vergeet Om Te Vergeet po polsku
Vergeet Om Te Vergeet 가사 한국어 번역
Vergeet Om Te Vergeet-tekst Norsk oversettelse
Lirik Vergeet Om Te Vergeet terjemahan bahasa Indonesia
Vergeet Om Te Vergeet गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Vergeet Om Te Vergeet songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Vergeet Om Te Vergeet Ελληνική μετάφραση
Vergeet Om Te Vergeet-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Vergeet Om Te Vergeet คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Vergeet Om Te Vergeet مترجمة إلى اللغة العربية
Vergeet Om Te Vergeet歌詞中文翻譯
Die winter aand is om my
Voor die kaggelvuur se kole
Buite tjank die winde
Soos die wolwe in die berge
Teen die hortjies klap die venster
En herinner my
Aan die klop van jou kneukel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy vêr is en dat ek my doodverlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vеrgeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Later word еk wakker
Van die koekoek-klok se deurtjie
Dis laatnag in die voorhuis
En die middernag kom nader
Teen die hortjies klap die venster
En herinner my
Aan die klop van jou kneukel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy vêr is en dat ek my dooverlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou

Watch Juanita Du Plessis Vergeet Om Te Vergeet video

Facts about Vergeet Om Te Vergeet

✔️

When was Vergeet Om Te Vergeet released?


Vergeet Om Te Vergeet is first released on June 14, 2010 as part of Juanita Du Plessis's album "Bly By My" which includes 24 tracks in total. This song is the 10th track on this album.
✔️

Which genre is Vergeet Om Te Vergeet?


Vergeet Om Te Vergeet falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Vergeet Om Te Vergeet?


Vergeet Om Te Vergeet song length is 2 minutes and 47 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
9366ad099338119f2a372ef370096ab6
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Vergeet Om Te Vergeet by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "Vergeet Om Te Vergeet" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Vergeet Om Te Vergeet
Juanita Du Plessis
Latest Posts