JUANITA DU PLESSIS

- Tyd Vir Omdraai Lyrics / with translations

Tyd Vir Omdraai lyrics English translation
Letra de Tyd Vir Omdraai en traducción al Español
Paroles de Tyd Vir Omdraai traduction Française
Letra de Tyd Vir Omdraai tradução Portuguesa
Tyd Vir Omdraai songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Tyd Vir Omdraai tradotto in Italiano
Tyd Vir Omdraaiの歌詞 日本語訳
Tyd Vir Omdraai şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Tyd Vir Omdraai на русском языке.
Tekst piosenki Tyd Vir Omdraai po polsku
Tyd Vir Omdraai 가사 한국어 번역
Tyd Vir Omdraai-tekst Norsk oversettelse
Lirik Tyd Vir Omdraai terjemahan bahasa Indonesia
Tyd Vir Omdraai गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Tyd Vir Omdraai songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Tyd Vir Omdraai Ελληνική μετάφραση
Tyd Vir Omdraai-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Tyd Vir Omdraai คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Tyd Vir Omdraai مترجمة إلى اللغة العربية
Tyd Vir Omdraai歌詞中文翻譯
Ek het seergekry, het baie seergekry,
Ek kan nou sien hoe ek hard probeer het om te wees wie ek nie is.
Ek het genoeg gehad - ek het genoeg gehad,
Wys my die pad na die plek waar my siel kan rus,

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry -
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai.

Wat het geword, wat het van my geword?
Wie is hierdie mens in my, hierdie een wie ek nie ken?
Ek het klaar gehuil - vir nou het ek klaar gehuil,
In die fluister van die wind is 'n stem wat roep:
Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry -
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai...
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - beter pad vir my!

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry -
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai.

Watch Juanita Du Plessis Tyd Vir Omdraai video

Facts about Tyd Vir Omdraai

✔️

Who wrote Tyd Vir Omdraai lyrics?

Tyd Vir Omdraai is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Tyd Vir Omdraai released?

It is first released on June 30, 2010 as part of Juanita Du Plessis's album "Engel Van My Hart" which includes 25 tracks in total. This song is the 5th track on this album.
✔️

Which genre is Tyd Vir Omdraai?

Tyd Vir Omdraai falls under the genre World.
✔️

How long is the song Tyd Vir Omdraai?

Tyd Vir Omdraai song length is 3 minutes and 31 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
43989ca39f49fdf705cb941c8970ea0d
these lyrics are submitted by musixmatch3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2010 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Tyd Vir Omdraai by Juanita Du Plessis (current rating: 7.50)
12345678910

Meaning to "Tyd Vir Omdraai" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Tyd Vir Omdraai
Juanita Du Plessis
Latest Posts