JUANITA DU PLESSIS

- Tsitsikamawoud Lyrics / with translations

Tsitsikamawoud lyrics English translation
Letra de Tsitsikamawoud en traducción al Español
Paroles de Tsitsikamawoud traduction Française
Letra de Tsitsikamawoud tradução Portuguesa
Tsitsikamawoud songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Tsitsikamawoud tradotto in Italiano
Tsitsikamawoudの歌詞 日本語訳
Tsitsikamawoud şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Tsitsikamawoud на русском языке.
Tekst piosenki Tsitsikamawoud po polsku
Tsitsikamawoud 가사 한국어 번역
Tsitsikamawoud-tekst Norsk oversettelse
Lirik Tsitsikamawoud terjemahan bahasa Indonesia
Tsitsikamawoud गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Tsitsikamawoud songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Tsitsikamawoud Ελληνική μετάφραση
Tsitsikamawoud-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Tsitsikamawoud คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Tsitsikamawoud مترجمة إلى اللغة العربية
Tsitsikamawoud歌詞中文翻譯
En soos die tyd aangly
bly hy nou hier by my
waar die stormsrivier sy eerste water kry
tussen die geelhoutboom en loerie se gesang en die ou stinkhout in die
Tsitsikamawoud

My hart was vasgevang Tsitsikamawoud
Net wat ek verlang Tsitsikamawoud
'n druppel se glinster het aan sy baard gehang
en nou is ons twee getroud
Tsitsikamawoud

En soos die tyd aangly
bly hy nou hier by my
waar die stormsrivier sy eerste water kry
tussen die geelhoutboom en loerie se gesang en die ou stinkhout in die
Tsitsikamawoud
en soms kom van ons vriende makietie hou by ons
dan huil die konsertina ons dans dat dit so gons
dan dans ons een, twee, drie, die vastrap en sitees
en ons leef, ek en hy, van die hele wereld vry

My hart was vasgevang Tsitsikamawoud
Net wat ek verlang Tsitsikamawoud
'n druppel se glinster het aan sy baard gehang
en nou is ons twee getroud
Tsitsikamawoud

En soos die tyd aangly
bly hy nou hier by my
waar die stormsrivier sy eerste water kry
tussen die geelhoutboom en loerie se gesang
en die ou stinkhout in die Tsitsikamawoud
en soms kom van ons vriende makietie hou by ons
dan huil die konsertina ons dans dat dit so gons
dan dans ons een, twee, drie, die vastrap en sitees
en ons leef, ek en hy, van die hele wereld vry

En soos die tyd aangly
bly hy nou hier by my
waar die stormsrivier sy eerste water kry
tussen die geelhoutboom en loerie se gesang
en die ou stinkhout in die Tsitsikamawoud

La la la la

Watch Juanita Du Plessis Tsitsikamawoud video

Facts about Tsitsikamawoud

✔️

When was Tsitsikamawoud released?

Tsitsikamawoud is first released on June 14, 2010 as part of Juanita Du Plessis's album "Bly By My" which includes 24 tracks in total. This song is the 1st track on this album.
✔️

Which genre is Tsitsikamawoud?

Tsitsikamawoud falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Tsitsikamawoud?

Tsitsikamawoud song length is 3 minutes and 28 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
e5174f94106b4481f72a4be2a0c7adf6
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Tsitsikamawoud by Juanita Du Plessis (current rating: 6.90)
12345678910

Meaning to "Tsitsikamawoud" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Tsitsikamawoud
Juanita Du Plessis
Latest Posts