JUANITA DU PLESSIS

- Ons Koning Kom Lyrics

Wie regeer
Wie is in beheer
Wie's die Begin en die Einde
Die Een wat is, wat was en wat kom

My hart wil sing
Alle eer wil ek bring
Hy's die Weg en die Waarheid
Daar's niemand, niemand soos Hy

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Vertrou op Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal

Elke knie sal buig
En elke tong sal getuig
Hy't die dood vir ewig oorwin
Hy't opgestaan!

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Vertrou op Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal

In 'n donker wêreld vra almal
Wie sal die volk kom lei
Dis die Ruiter op die witperd
Hy kom! Hy kom vir jou en my!

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Vertrou op Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal

Watch Juanita Du Plessis Ons Koning Kom video

Facts about Ons Koning Kom

✔️

When was Ons Koning Kom released?


Ons Koning Kom is first released on June 13, 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "10 Jaar Platinum Treffers" which includes 41 tracks in total. This song is the 26th track on this album.
✔️

Which genre is Ons Koning Kom?


Ons Koning Kom falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song Ons Koning Kom?


Ons Koning Kom song length is 4 minutes and 17 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
b17047766c430b0cb7685beb3172253c

check amazon for Ons Koning Kom mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch2
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Ons Koning Kom by Juanita Du Plessis (current rating: 7.18)
12345678910

Meaning to "Ons Koning Kom" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts