JUANITA DU PLESSIS

- Net 'n Mens Lyrics

As die donker om my vou
En die nag se kloue my vashou
As die verlange deur my boor
met die koue besef ek het jou verloor

Mag ek dan stil raak
My siel se vensters oop maak
Myself net toelaat
Om te weet ek's net 'n mens

Ek gooi vanaand my traan teen die maan
Wie sal die pyn in my verstaan
Waar sal my hart weer troos kan vind
Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind

Die vrees oorrompel my
Hier waar ek alleen agter bly
Waar die bang wees om my vou
Oor dit wat was en wat die toekoms hou

Ek hoor nogsteeds jou naam
En ek weet nie hoe om aan te gaan
Waar my hart in stukke lê
Onthou ek ek's net 'n mens

Ek gooi vanaand my traan teen die maan
Wie sal die pyn in my verstaan
Waar sal my hart weer troos kan vind
Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind

Waar sal my hart weer troos kan vind
Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind

Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind

Watch Juanita Du Plessis Net n Mens video

Facts about Net 'n Mens

✔️

Who wrote Net 'n Mens lyrics?


Net 'n Mens is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Net 'n Mens released?


It is first released on May 07, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Toe Staan Die Wêreld Stil" which includes 17 tracks in total. This song is the 8th track on this album.
✔️

Which genre is Net 'n Mens?


Net 'n Mens falls under the genre Vocal.
✔️

How long is the song Net 'n Mens?


Net 'n Mens song length is 3 minutes and 34 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
adee2dc7e7f10d8046ddcdfad6a59ade

check amazon for Net 'n Mens mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Net 'n Mens by Juanita Du Plessis (current rating: 8.08)
12345678910

Meaning to "Net 'n Mens" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts