JUANITA DU PLESSIS

- My Pa Is Koning Lyrics / with translations

My Pa Is Koning lyrics English translation
Letra de My Pa Is Koning en traducción al Español
Paroles de My Pa Is Koning traduction Française
Letra de My Pa Is Koning tradução Portuguesa
My Pa Is Koning songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di My Pa Is Koning tradotto in Italiano
My Pa Is Koningの歌詞 日本語訳
My Pa Is Koning şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни My Pa Is Koning на русском языке.
Tekst piosenki My Pa Is Koning po polsku
My Pa Is Koning 가사 한국어 번역
My Pa Is Koning-tekst Norsk oversettelse
Lirik My Pa Is Koning terjemahan bahasa Indonesia
My Pa Is Koning गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
My Pa Is Koning songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι My Pa Is Koning Ελληνική μετάφραση
My Pa Is Koning-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง My Pa Is Koning คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية My Pa Is Koning مترجمة إلى اللغة العربية
My Pa Is Koning歌詞中文翻譯
Jy glimlag so breed
as jy my vriendelik groet
Jy lyk tog so selfversekerd
Met die wêreld aan jou voete
Voel jy soos n reus
bly die lewe n fees

dan skeel dit jou min
Dit lyk of jy dans as jy loop
Ek kon dit nooit verstaan nie
Ek moes die antwoord hê
en toe hoor ek jou sê

My Pa is die Koning van die heelal jy weet
En kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie
Die wind kan waai
die berge kan val
Hy't gesê Hy voorsien
en Hy sal

Ek's die Koning se kind
dit maak my 'n prinses
Die lewe is Christus
selfs die dood is 'n wins
Vir niks is ek bang nie
dit sê ek jou nou
My Pa is die Koning
onthou!

Hoe moes ek nou voel
Ek wens ek was jy
Maar ek's net 'n gewone vrou
Dit klink so onregverdig
Om 'n Koning te hê
vir wie jy Pa kan sê
Toe't jy my genooi
jy sê jy kom luister nou mooi
Hoe kan jy tog so gou vergeet
Ons is mede erfgename
En toe ek my kon kry
toe sê jy vir my
Jou Pa is die Koning
van die heelal jy weet
En kom wat wil
jy moet dit nooit vergeet nie
Die wind kan waai
die berge kan val
Hy't gesê Hy voorsien
en Hy sal

Jy's die Koning se kind
ja dit maak jou 'n prins
Die lewe is Christus
selfs die dood is 'n wins
Vir niks is jy bang nie
of wat sê ek nou
Jou Pa is die Koning
onthou!

La la la la la la la la la la la la la la la la la la la

My Pa is die Koning van die heelal jy weet
En kom wat wil
ek sal dit nooit vergeet nie
Die wind kan waai
die berge kan val
Hy't gesê Hy voorsien en Hy sal

Ek's die Koning se kind
dit maak my 'n prinses
Die lewe is Christus
selfs die dood is 'n wins
Vir niks is ek bang nie
dit sê ek jou nou

My Pa is die Koning onthou
My Pa is die Koning onthou
My Pa is die Koning onthou

Facts about My Pa Is Koning

✔️

When was My Pa Is Koning released?


My Pa Is Koning is first released on June 01, 2008 as part of Juanita Du Plessis's album "Altyd Daar Gospel Album Vol. 1" which includes 14 tracks in total. This song is the 2nd track on this album.
✔️

Which genre is My Pa Is Koning?


My Pa Is Koning falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song My Pa Is Koning?


My Pa Is Koning song length is 3 minutes and 25 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
a2e70abd12a06193b1e897905e03083d
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2008 Maroela Musiek Maranatha Platemaatskappy
Official lyrics by
Rate My Pa Is Koning by Juanita Du Plessis (current rating: 7.88)
12345678910

Meaning to "My Pa Is Koning" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts