JUANITA DU PLESSIS

- Paroles de "Loop Op Die Water" / with translations

Loop Op Die Water lyrics English translation
Letra de Loop Op Die Water en traducción al Español
Paroles de Loop Op Die Water traduction Française
Letra de Loop Op Die Water tradução Portuguesa
Loop Op Die Water songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Loop Op Die Water tradotto in Italiano
Loop Op Die Waterの歌詞 日本語訳
Loop Op Die Water şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Loop Op Die Water на русском языке.
Tekst piosenki Loop Op Die Water po polsku
Loop Op Die Water 가사 한국어 번역
Loop Op Die Water-tekst Norsk oversettelse
Lirik Loop Op Die Water terjemahan bahasa Indonesia
Loop Op Die Water गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Loop Op Die Water songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Loop Op Die Water Ελληνική μετάφραση
Loop Op Die Water-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Loop Op Die Water คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Loop Op Die Water مترجمة إلى اللغة العربية
Loop Op Die Water歌詞中文翻譯
Loop op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop
Op die water sal ek loop

As iemand roep uit die donker van die diepste see
Kom klim nou uit, kom klim nou uit
Ek sal jou vang my kind gee net die eerste tree
Jy kan my vertrou, jy kan my vertrou

Ek voel hoe ek bewe ek twyfel Here
Maar U sal my red ek weet U sal my red

Loop op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop
As die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas
Ek sal aanhou loop
Op diе water sal ek loop
Vat my hand my kind hou net jou oë op my
Jy sal niе sink, jy sal nie sink
Veilig deur die storms sal ek jou lei
Jy's nooit alleen, nooit alleen
Ek voel hoe ek bewe ek twyfel Here
Maar U sal my red ek weet U sal my red

Loop op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop
As die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas
Ek sal aanhou loop
Op die water sal ek loop

Waar my geloof te min raak
Sal ek roep , U sal hoor
En waar die golwe te hoog raak
Sal ek weet U loop voor

Loop op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop
As die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas
Ek sal aanhou loop
Op die water sal ek loop
Op die water sal ek loop
Saam met U sal ek loop

Watch Juanita Du Plessis Loop Op Die Water video

Facts about Loop Op Die Water

✔️

Who wrote Loop Op Die Water lyrics?


Loop Op Die Water is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Loop Op Die Water released?


It is first released on June 23, 2017 as part of Juanita Du Plessis's album "Koningskind" which includes 18 tracks in total. This song is the 4th track on this album.
✔️

Which genre is Loop Op Die Water?


Loop Op Die Water falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Loop Op Die Water?


Loop Op Die Water song length is 3 minutes and 18 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
5d2f301b766bda27cc5ebac7afb20029
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2017 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Loop Op Die Water by Juanita Du Plessis (current rating: 7.40)
12345678910

Meaning to "Loop Op Die Water" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Loop Op Die Water
Juanita Du Plessis
Latest Posts