JUANITA DU PLESSIS

- Lief Vir Jou Lyrics

Jy't jou hele hart aan my toevertrou.
Dis die mooiste geskenk tussen my en jou, en ek sal alles doen om jou gelukkig te maak.
Jy hoef nooit te wonder hoe ek voel.
Want my hele hart is vir jou bedoel.
Ek wil hê die hele wêreld moet weet.
Oor die weie vlaktes, oor die kranse wat 'n antwoord gee, na die hoogste hemel wil ek skree ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet.
Mag jy onthou en altyd weet ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
Ons sal nooit kan weet wat môre bring, maar dis 'n lewenslied wat ons saam kan sing.
Kom ons gaan haal, elke ster wat wink.
Ek sal elke dag sê dat jy dit hoor, want sonder jou by my bly niks meer oor.
Ek wil hê, die hele wêreld moet weet.
Oor die weie vlaktes, oor die kranse wat 'n antwoord gee, na die hoogste hemel wil ek skree ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet.
Mag jy onthou en altyd weet ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
So lief vir jou...

Watch Juanita Du Plessis Lief Vir Jou video

Facts about Lief Vir Jou

✔️

When was Lief Vir Jou released?

Lief Vir Jou is first released on May 07, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Toe Staan Die Wêreld Stil" which includes 17 tracks in total. This song is the opening track on this album.
✔️

Which genre is Lief Vir Jou?

Lief Vir Jou falls under the genre Vocal.
✔️

How long is the song Lief Vir Jou?

Lief Vir Jou song length is 3 minutes and 42 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
83c39e1f00316db11b3c8dfc7209d78b

check amazon for Lief Vir Jou mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Lief Vir Jou by Juanita Du Plessis (current rating: 7.22)
12345678910

Meaning to "Lief Vir Jou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts