JUANITA DU PLESSIS

- Kyk Die Lewe In Die Oe Lyrics / with translations

Kyk Die Lewe In Die Oe lyrics English translation
Letra de Kyk Die Lewe In Die Oe en traducción al Español
Paroles de Kyk Die Lewe In Die Oe traduction Française
Letra de Kyk Die Lewe In Die Oe tradução Portuguesa
Kyk Die Lewe In Die Oe songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Kyk Die Lewe In Die Oe tradotto in Italiano
Kyk Die Lewe In Die Oeの歌詞 日本語訳
Kyk Die Lewe In Die Oe şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Kyk Die Lewe In Die Oe на русском языке.
Tekst piosenki Kyk Die Lewe In Die Oe po polsku
Kyk Die Lewe In Die Oe 가사 한국어 번역
Kyk Die Lewe In Die Oe-tekst Norsk oversettelse
Lirik Kyk Die Lewe In Die Oe terjemahan bahasa Indonesia
Kyk Die Lewe In Die Oe गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Kyk Die Lewe In Die Oe songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Kyk Die Lewe In Die Oe Ελληνική μετάφραση
Kyk Die Lewe In Die Oe-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Kyk Die Lewe In Die Oe คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Kyk Die Lewe In Die Oe مترجمة إلى اللغة العربية
Kyk Die Lewe In Die Oe歌詞中文翻譯
Is dit donker om jou het jy moed verloor
Het die swaard van seerkry jou hart deurboor
Het die gee en die vat van die lewe jou moeg gemaak
En het die winterkoue in jou hart kom bly

Het jy vergeet hoe dit voel om te glimlag
Het jy vergeet daar's tog 'n lig in elke nag

Tel op jou oë op na bo
Tel op jou kop kom staan nou op
Daar's 'n plek in die son vir jou in hierdie wêreld
Daar's 'n doel en 'n rede hoekom jy nou hier is
Gaan haal jou dromе en maak dit joune
As jy daarin glo, in jouself kan glo
Tеl op jou kop en kyk die lewe in die oë

Jy weet as jy afval kan jy weer opklim
En as jy onder is kan jy weer oor begin
Elke storm wat jy oorleef maak jou sterker
En alles wat kon gewees het is verby

Moenie terugkyk nie
Moenie omkyk nie

Daar's 'n plek in die son vir jou in hierdie wêreld
Daar's 'n doel en 'n rede hoekom jy nou hier is
Gaan haal jou drome en maak dit joune
As jy daarin glo in jouself kan glo

Diep in jouself is iemand wat kan aanhou
Iemand wat jou vertroos en jou sal vashou
Draai jou nat oë uit by jou ruite
Sien die warm van die son se strale buite

Tel op jou oë op na bo
En kyk die lewe in die oë
Kyk die lewe in die oë
Mmmm, kyk die lewe in die oë

Tel op jou kop
En kyk die lewe in die oë

Watch Juanita Du Plessis Kyk Die Lewe In Die Oe video

Facts about Kyk Die Lewe In Die Oe

✔️

Who wrote Kyk Die Lewe In Die Oe lyrics?


Kyk Die Lewe In Die Oe is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Kyk Die Lewe In Die Oe released?


It is first released on June 14, 2010 as part of Juanita Du Plessis's album "Bly By My" which includes 24 tracks in total.
✔️

Which genre is Kyk Die Lewe In Die Oe?


Kyk Die Lewe In Die Oe falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Kyk Die Lewe In Die Oe?


Kyk Die Lewe In Die Oe song length is 3 minutes and 59 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
f0327d0df357e22d1953ca386919326b
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Kyk Die Lewe In Die Oe by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "Kyk Die Lewe In Die Oe" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Kyk Die Lewe In Die Oe
Juanita Du Plessis
Latest Posts