JUANITA DU PLESSIS

- Kruidjie Roer My Nie Lyrics / with translations

Kruidjie Roer My Nie lyrics English translation
Letra de Kruidjie Roer My Nie en traducción al Español
Paroles de Kruidjie Roer My Nie traduction Française
Letra de Kruidjie Roer My Nie tradução Portuguesa
Kruidjie Roer My Nie songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Kruidjie Roer My Nie tradotto in Italiano
Kruidjie Roer My Nieの歌詞 日本語訳
Kruidjie Roer My Nie şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Kruidjie Roer My Nie на русском языке.
Tekst piosenki Kruidjie Roer My Nie po polsku
Kruidjie Roer My Nie 가사 한국어 번역
Kruidjie Roer My Nie-tekst Norsk oversettelse
Lirik Kruidjie Roer My Nie terjemahan bahasa Indonesia
Kruidjie Roer My Nie गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Kruidjie Roer My Nie songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Kruidjie Roer My Nie Ελληνική μετάφραση
Kruidjie Roer My Nie-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Kruidjie Roer My Nie คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Kruidjie Roer My Nie مترجمة إلى اللغة العربية
Kruidjie Roer My Nie歌詞中文翻譯
Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En die stadsliggies waai
Vêr by ons verby
Jou oë is so mooi
En my hart is die prooi
My hart in die weegskaal
Reg in my kraal
My hart in die weegskaal
Reg in my kraal
Kruidjie roer my nie
Dis die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Dis hoe ek voel as ek jou soen

In 'n huis of paleis
'n Pondok of 'n hok
Met jou aan my sy
Gaan die wêreld verby
Liefde het sy flikkertjie flikker gegooi
En die hart binne my
'n Gewilligе prooi
Die hart binne my
'n Gewilligе prooi

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Dis hoe ek voel as ek jou soen

Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En ek speel konsertina
Vir jou en vir my
Wat maak alles saak
Waar ons twee gaan bly
In Waterkloofrif of langs Paddafontein
In Waterkloofrif of langs Paddafontien
Kruidjie roer my nie
Dis die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Dis hoe ek voel as ek jou soen

Watch Juanita Du Plessis Kruidjie Roer My Nie video

Facts about Kruidjie Roer My Nie

✔️

Who wrote Kruidjie Roer My Nie lyrics?


Kruidjie Roer My Nie is written by Anton Goosen.
✔️

When was Kruidjie Roer My Nie released?


It is first released on July 17, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Volmaakte Kring" which includes 24 tracks in total. This song is the 8th track on this album.
✔️

Which genre is Kruidjie Roer My Nie?


Kruidjie Roer My Nie falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Kruidjie Roer My Nie?


Kruidjie Roer My Nie song length is 3 minutes and 58 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
959d9ad7b01e0558474b913633508a92
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Anton Goosen
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Kruidjie Roer My Nie by Juanita Du Plessis (current rating: 7.83)
12345678910

Meaning to "Kruidjie Roer My Nie" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Kruidjie Roer My Nie
Juanita Du Plessis
Latest Posts