JUANITA DU PLESSIS

- Kies Jou Weer Lyrics / with translations

Kies Jou Weer lyrics English translation
Letra de Kies Jou Weer en traducción al Español
Paroles de Kies Jou Weer traduction Française
Letra de Kies Jou Weer tradução Portuguesa
Kies Jou Weer songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Kies Jou Weer tradotto in Italiano
Kies Jou Weerの歌詞 日本語訳
Kies Jou Weer şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Kies Jou Weer на русском языке.
Tekst piosenki Kies Jou Weer po polsku
Kies Jou Weer 가사 한국어 번역
Kies Jou Weer-tekst Norsk oversettelse
Lirik Kies Jou Weer terjemahan bahasa Indonesia
Kies Jou Weer गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Kies Jou Weer songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Kies Jou Weer Ελληνική μετάφραση
Kies Jou Weer-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Kies Jou Weer คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Kies Jou Weer مترجمة إلى اللغة العربية
Kies Jou Weer歌詞中文翻譯
[Vers 1]
Jare gaan so gou verby weet jy dit voel soos gister
Spore van ek en jy le diep in my hart sag

Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, my sonlig
Elke goue oomblik sal ek hou verewig

[Koor]
As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop
Stap elke tree saam met jou
Ek weet liefde oorwin dit bly my anker
As ek weer moet kies
Weer en weer kies ek jou

[Vers 2]
Die storms het ons sterk gemaak ek onthou deur al die trane
Meer en meer lief geraak vir mekaar ek vir jou lief

Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, jys my sonlig
Elke goue oomblik saam met jou verewig

[Koor]
As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop
Stap elke tree saam met jou
Ek weet liefde oorwin dit bly my anker my hoop
As ek weer moet kies, kies ek jou
Weer en weer kies ek jou
Weer en weer kies ek jou

As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop
Stap elke tree saam met jou
Ek weet liefde oorwin dit bly my anker my hoop
As ek weer moet kies, kies ek jou
Weer en weer kies ek jou

Watch Juanita Du Plessis Kies Jou Weer video

Facts about Kies Jou Weer

✔️

When was Kies Jou Weer released?


Kies Jou Weer is first released on May 11, 2018 as part of Juanita Du Plessis's album "20 Jaar Treffers van 2008 - 2018" which includes 42 tracks in total. This song is the 2nd track on this album.
✔️

Which genre is Kies Jou Weer?


Kies Jou Weer falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Kies Jou Weer?


Kies Jou Weer song length is 3 minutes and 19 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
26388b47f5e848d8f076e2217000ec02
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2018 Juanita Records Bemark en versprei deur WOW Music Distribution
Official lyrics by
Rate Kies Jou Weer by Juanita Du Plessis (current rating: 7.47)
12345678910

Meaning to "Kies Jou Weer" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Kies Jou Weer
Juanita Du Plessis
Latest Posts