JUANITA DU PLESSIS

- Jou Skaduwee Lyrics / with translations

Jou Skaduwee lyrics English translation
Letra de Jou Skaduwee en traducción al Español
Paroles de Jou Skaduwee traduction Française
Letra de Jou Skaduwee tradução Portuguesa
Jou Skaduwee songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Jou Skaduwee tradotto in Italiano
Jou Skaduweeの歌詞 日本語訳
Jou Skaduwee şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Jou Skaduwee на русском языке.
Tekst piosenki Jou Skaduwee po polsku
Jou Skaduwee 가사 한국어 번역
Jou Skaduwee-tekst Norsk oversettelse
Lirik Jou Skaduwee terjemahan bahasa Indonesia
Jou Skaduwee गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Jou Skaduwee songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Jou Skaduwee Ελληνική μετάφραση
Jou Skaduwee-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Jou Skaduwee คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Jou Skaduwee مترجمة إلى اللغة العربية
Jou Skaduwee歌詞中文翻譯
Stap kaalvoet saam met my, in die reën
Op die spore van ons drome
Net ek en jy alleen

En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin
Wat jy gee sal ek neem, want ek en jy is een
Jou skaduwee

Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly ‘n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

Kom tel die sterre saam met my, elke aand
In die melkweg lê ons drome en wag
Dat ons dit kom haal

Maar die donker van die onbekende nagte, dit maak my bang
Mag ek jou skuiling leen, want ek en jy is een
Jou skaduwee

Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly ‘n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly ‘n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee

Watch Juanita Du Plessis Jou Skaduwee video

Facts about Jou Skaduwee

✔️

Who wrote Jou Skaduwee lyrics?


Jou Skaduwee is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Jou Skaduwee released?


It is first released on June 13, 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "10 Jaar Platinum Treffers" which includes 41 tracks in total. This song is the 25th track on this album.
✔️

Which genre is Jou Skaduwee?


Jou Skaduwee falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song Jou Skaduwee?


Jou Skaduwee song length is 3 minutes and 42 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
4efead31fcaf87e1a57352b1d7fcf7ab
these lyrics are submitted by musixmatch3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Jou Skaduwee by Juanita Du Plessis (current rating: 7)
12345678910

Meaning to "Jou Skaduwee" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Jou Skaduwee
Juanita Du Plessis
Latest Posts