JUANITA DU PLESSIS

- Hier En Nou Lyrics

hier en nou is ek by jou in my hart en alles is beter met jou daar

ek weet ons sukkel nou en dan
weet ons vergeet ook baie van kleiner dinge
die reeds wat ons bymekaar gebring het
maar een kyk in jou oe en ek onthou
elke liewe goeie ding in jou hart
al die kere wat jy se dat
niks anders sal saak maak

hier en nou is ek by jou in my hart
hier en nou staan ek en jy steeds sterker
en alles is beter met jou daar
tot hier en nou soms ook gesukkel maar
hier en nou is wat ons het steeds waar

deur al die goeie en die sleg
deur die verkeerde en die reg is jy die antwoord
in jou my suid my oos my wes en my noord
ek vat maar net jou hand en stap die pad voort
elke liewe goeie ding in my hart
bring die beste uit my omdat
niks anders ooit sal saak maak

hier en nou is ek by jou in my hart
hier en nou staan ek en jy steeds sterker
en alles is beter met jou daar
tot hier en nou soms ook gesukkel maar
hier en nou is ek by jou in my hart
hier en nou staan ek en jy steeds sterker
en alles is beter met jou daar
tot hier en nou soms ook gesukkel maar
hier en nou is wat ons het steeds waar

Jy's my more jy's gister my vandag
ek is die rede vir die waarheid in jou lag
en daar's niks anders waarvoor ek nog langer wag want jy's klaar hier
jy's klaar hier

hier en nou is ek by jou in my hart
hier en nou staan ek en jy steeds sterker
en alles is beter met jou daar
tot hier en nou ook soms gesukkel maar
hier en nou is ek by jou in my hart
hier en nou staan ek en jy steeds sterker
en alles is beter met jou daar
tot hier en nou ook soms gesukkel maar
hier en nou is wat ons het steeds waar

Watch Juanita Du Plessis Hier En Nou video

Facts about Hier En Nou

✔️

Who wrote Hier En Nou lyrics?


Hier En Nou is written by Johan Oberholzer.
✔️

When was Hier En Nou released?


It is first released on May 07, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Toe Staan Die Wêreld Stil" which includes 17 tracks in total. This song is the 12nd track on this album.
✔️

Which genre is Hier En Nou?


Hier En Nou falls under the genre Vocal.
✔️

How long is the song Hier En Nou?


Hier En Nou song length is 3 minutes and 43 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
3f2f2f6674d988ce90f14fc3b1cd5960

check amazon for Hier En Nou mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Songwriter(s): Johan Oberholzer
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Hier En Nou by Juanita Du Plessis (current rating: 8.06)
12345678910

Meaning to "Hier En Nou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts