JUANITA DU PLESSIS

- Draai Terug Lyrics / with translations

Draai Terug lyrics English translation
Letra de Draai Terug en traducción al Español
Paroles de Draai Terug traduction Française
Letra de Draai Terug tradução Portuguesa
Draai Terug songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Draai Terug tradotto in Italiano
Draai Terugの歌詞 日本語訳
Draai Terug şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Draai Terug на русском языке.
Tekst piosenki Draai Terug po polsku
Draai Terug 가사 한국어 번역
Draai Terug-tekst Norsk oversettelse
Lirik Draai Terug terjemahan bahasa Indonesia
Draai Terug गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Draai Terug songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Draai Terug Ελληνική μετάφραση
Draai Terug-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Draai Terug คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Draai Terug مترجمة إلى اللغة العربية
Draai Terug歌詞中文翻譯
'n Land gebreek met ‘n hart wat bloei
‘n Mens se lewe is min sien die bloed wat vloei
Almal smag na vrede
Soek na hoop
Wie hou die toekoms in Sy hand
Waar lê genesing vir hierdie land
Op ons kneë sal ons die antwoord kry

Suid Afrika draai terug
Elke mens in hierdie nasie draai terug
Ons kannie langer wag nie
Draai terug
Draai terug na Jesus
Hy's Koning
Draai terug
Begrawe die verledе in hoop
Lê elke hart se vrеde
Draai terug
Draai terug na Jesus
Suid Afrika draai terug
‘n Land is stukkend en deurmekaar
Hoe gaan die nood en die seer bedaar
Almal swoeg na uitkoms soek na liefde
Wie maak weer heel
Wie maak weer vry
Al wat Hy vra
Is dat ons sonde bely
As almal net luister want die Hemel huil
Suid Afrika draai terug
Elke mens in hierdie nasie
Draai terug
Ons kannie langer wag nie
Draai terug
Draai terug na Jesus
Hy's koning
Draai terug
Begrawe die verlede in hoop
Lê elke hart se vrede
Draai terug
Draai terug na Jesus

Hoe kan ons weg kyk as als verval
En hoe kan ons stilbly en net eenkant staan

Suid Afrika draai terug
Elke mens in hierdie nasie draai terug
Ons kannie langer wag nie
Draai terug
Draai terug na Jesus
Hy's Koning
Draai terug
Begrawe die verlede in hoop
Lê elke hart se vrede
Draai terug
Draai terug na Jesus
Suid Afrika draai terug
Draai terug
Draai terug

Watch Juanita Du Plessis Draai Terug video

Facts about Draai Terug

✔️

Who wrote Draai Terug lyrics?


Draai Terug is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Draai Terug released?


It is first released in 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "Wees Lig" which includes 17 tracks in total. This song is the 13rd track on this album.
✔️

Which genre is Draai Terug?


Draai Terug falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song Draai Terug?


Draai Terug song length is 4 minutes and 13 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
b598ac880604830e8582fe1a8fc248dc
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Draai Terug by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "Draai Terug" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Draai Terug
Juanita Du Plessis
Latest Posts