JUANITA DU PLESSIS

- Die Heel Beste Rede Lyrics / with translations

Die Heel Beste Rede lyrics English translation
Letra de Die Heel Beste Rede en traducción al Español
Paroles de Die Heel Beste Rede traduction Française
Letra de Die Heel Beste Rede tradução Portuguesa
Die Heel Beste Rede songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Die Heel Beste Rede tradotto in Italiano
Die Heel Beste Redeの歌詞 日本語訳
Die Heel Beste Rede şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Die Heel Beste Rede на русском языке.
Tekst piosenki Die Heel Beste Rede po polsku
Die Heel Beste Rede 가사 한국어 번역
Die Heel Beste Rede-tekst Norsk oversettelse
Lirik Die Heel Beste Rede terjemahan bahasa Indonesia
Die Heel Beste Rede गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Die Heel Beste Rede songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Die Heel Beste Rede Ελληνική μετάφραση
Die Heel Beste Rede-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Die Heel Beste Rede คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Die Heel Beste Rede مترجمة إلى اللغة العربية
Die Heel Beste Rede歌詞中文翻譯
DIE HEEL BESTE REDE
Kom ons staan voor die Heer
En bely dat Hy regeer
Kom ons sien die Hemel Koning op Sy troon
Laat ons al die hulde bring
En Sy lof en eer besing
Laat ons lofsange die plek wees waar Hy woon

Hef jou hande na bo
Al wat Hy vra is dat ons glo
En as jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede
Om te kniel voor die Vader
In gebed tot Hom te nader
En Hom as Koning en Verlosser te bely
Om Hom te dank vir Sy genade
Vir Sy seën en wonderdade
Want die krag van Sy waarheid maak ons vry

Hef jou hande na bo
Al wat Hy vra is dat ons glo
En as jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede
Om te gaan na die nasies
Want sy opdrag was basies
Om te doen en te lewe net soos Hy
Want deur Sy wonderwerke
Is daar nou ook geen perke
Aan wat Jesus kan doen deur jou en my
Hef jou hande na bo
Al wat Hy vra is dat ons glo
En as jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede
Om met simbaal en drom te raas
En die shufars hard te blaas
Want die groot dag van Jesus kom beslis
Die dag wat elke knie sal buig
En elke mond nog sal getuig
Dat die Ruiter op die wit perd Koning is
Hef jou hande na bo, al wat Hy vra is dat ons glo
En as jy weet jy is vry is dit die heel beste rede vir my

Watch Juanita Du Plessis Die Heel Beste Rede video

Facts about Die Heel Beste Rede

✔️

When was Die Heel Beste Rede released?


Die Heel Beste Rede is first released on June 01, 2008 as part of Juanita Du Plessis's album "Altyd Daar Gospel Album Vol. 1" which includes 14 tracks in total. This song is the 6th track on this album.
✔️

Which genre is Die Heel Beste Rede?


Die Heel Beste Rede falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song Die Heel Beste Rede?


Die Heel Beste Rede song length is 3 minutes and 29 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
b8dd99a77cd4a9235ae57b53e0960858
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2008 Maroela Musiek Maranatha Platemaatskappy
Official lyrics by
Rate Die Heel Beste Rede by Juanita Du Plessis (current rating: 7.86)
12345678910

Meaning to "Die Heel Beste Rede" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Die Heel Beste Rede
Juanita Du Plessis
Latest Posts