JUANITA DU PLESSIS


As Jy Eendag Van My Hou Lyrics

Ek het so lank probeer
As jy net deur my kon sien
Maar 'n glimlag verberg die seer
En elke môre bly miskien
Al my drome saam met jou, dis al wat ek het
Maar weet net, ek is altyd hier vir jou

[Koor]
As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou

Ek wonder hoe sou dit wees
As jy my net vas kon hou
As jy wil kan jy dit lees
Dis jy vir my en ek vir jou

Al my drome saam met jou, en nou is daar net hoop
En as jy wegloop, sal my hele lewe vou

[Koor x2]
As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou

Correct these lyrics

Watch Juanita Du Plessis As Jy Eendag Van My Hou video
Hottest Lyrics with Videos
897cb1cecdc70a9acd26d941432fc52b

check amazon for As Jy Eendag Van My Hou mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch3

Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by

Rate As Jy Eendag Van My Hou by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Meaning to "As Jy Eendag Van My Hou" song lyrics no entries yet
required
capthca required

Characters count
: min. 50 characters