JUANITA DU PLESSIS

- 'N Ewigheid Lyrics / with translations

'n Ewigheid lyrics English translation
Letra de 'n Ewigheid en traducción al Español
Paroles de 'n Ewigheid traduction Française
Letra de 'n Ewigheid tradução Portuguesa
'n Ewigheid songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di 'n Ewigheid tradotto in Italiano
'n Ewigheidの歌詞 日本語訳
'n Ewigheid şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни 'n Ewigheid на русском языке.
Tekst piosenki 'n Ewigheid po polsku
'n Ewigheid 가사 한국어 번역
'n Ewigheid-tekst Norsk oversettelse
Lirik 'n Ewigheid terjemahan bahasa Indonesia
'n Ewigheid गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
'n Ewigheid songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι 'n Ewigheid Ελληνική μετάφραση
'n Ewigheid-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง 'n Ewigheid คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية 'n Ewigheid مترجمة إلى اللغة العربية
'n Ewigheid歌詞中文翻譯
Elke mooi herinnering
Ek hou dit hier
Elke goue oomblik saam met jou
Wat almal al vergeet het sal ek onthou
Geanker in my
Jy's geanker in my

[Koor]
'n Ewigheid gee ek vir jou
Dit wat ons het sal altyd hou
Dis eindeloos
Dis sonder end
Net ek en jy
'n Ewigheid

Waar ons harte aanmekaar raak
Deel ons geleende tyd
Dis net hier en nou wat saak maak
Om die deur oop te sluit
Wat almal al vergeet het sal ek onthou
Geanker in my
Jy's geanker in my

[Koor]
'n Ewigheid gee ek vir jou
Dit wat ons het sal altyd hou
Dis eindeloos
Dis sonder end
Net ek en jy
'n Ewigheid

[Bridge]
Vir altyd hier in my
Geanker in my

[Koor]
'n Ewigheid gee ek vir jou
Dit wat ons het sal altyd hou
Dis eindeloos
Dis sonder end
Net ek en jy
'n Ewigheid
Net ek en jy
'n Ewigheid

Watch Juanita Du Plessis n Ewigheid video

Facts about 'n Ewigheid

✔️

When was 'n Ewigheid released?


'n Ewigheid is first released on June 13, 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "10 Jaar Platinum Treffers" which includes 41 tracks in total. This song is the opening track on this album.
✔️

Which genre is 'n Ewigheid?


'n Ewigheid falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song 'n Ewigheid?


'n Ewigheid song length is 2 minutes and 55 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
d3575913c424b0552d471dc627da787e
these lyrics are submitted by musixmatch3
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by
Rate 'n Ewigheid by Juanita Du Plessis (current rating: 6)
12345678910

Meaning to "'n Ewigheid" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
'n Ewigheid
Juanita Du Plessis
Latest Posts