JOHANNES KERKORREL

- Hoe Ek Voel Lyrics / with translations

Hoe Ek Voel lyrics English translation
Letra de Hoe Ek Voel en traducción al Español
Paroles de Hoe Ek Voel traduction Française
Letra de Hoe Ek Voel tradução Portuguesa
Hoe Ek Voel songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Hoe Ek Voel tradotto in Italiano
Hoe Ek Voelの歌詞 日本語訳
Hoe Ek Voel şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Hoe Ek Voel на русском языке.
Tekst piosenki Hoe Ek Voel po polsku
Hoe Ek Voel 가사 한국어 번역
Hoe Ek Voel-tekst Norsk oversettelse
Lirik Hoe Ek Voel terjemahan bahasa Indonesia
Hoe Ek Voel गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Hoe Ek Voel songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Hoe Ek Voel Ελληνική μετάφραση
Hoe Ek Voel-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Hoe Ek Voel คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Hoe Ek Voel مترجمة إلى اللغة العربية
Hoe Ek Voel歌詞中文翻譯
As ek jou kon vertel
As ek jou net kon laat sien
Sou ek 'n skilder opdrag gee
Om 'n prent vir jou te verf
En as hy eindelik klaarmaak
As hy sy meesterstuk voltooi
Sou jy weet, jy sou weet
As jy teen die tyd nog vergeet
Hoe ek voel, hoe ek voel
Oor jou

As ek jou net kon laat sien
As ek jou net kon laat lees
Sou ek 'n faxmasjien gaan huur
En gedigte vir jou stuur
En as jy anderkant dit kry
As jy dit uithaal en jy kyk
Sou jy weet, jy sou weet
As jy teen die tyd nog vergeet
Hoe ek voel, hoe ek voel
Oor jou

As ek jou net kon laat lees
As ek jou net kon laat hoor
Sou ek 'n koor na jou toe stuur
Serenade in die laatnaguur
En as jy wakker word een aand
En jou vensters staan wyd oop
Sou jy weet, jy sou weet
As jy teen die tijd nog vergeet
Hoe ek voel, hoe ek voel
Oor jou

Jy sou weet
Jy sou dit weet
Jy sou dit weet
Jy sou dit weet

Watch Johannes Kerkorrel Hoe Ek Voel video

Facts about Hoe Ek Voel

✔️

When was Hoe Ek Voel released?


Hoe Ek Voel is first released in 2013 as part of Johannes Kerkorrel's album "Hoe Ek Voel" which includes 17 tracks in total. This song is the 10th track on this album.
✔️

Which genre is Hoe Ek Voel?


Hoe Ek Voel falls under the genre Pop.
✔️

How long is the song Hoe Ek Voel?


Hoe Ek Voel song length is 4 minutes and 42 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
dcb018cc977a966b1720e5aec347f965
these lyrics are submitted by musixmatch2
Record Label(s): 2013 Gallo Record Company
Official lyrics by
Rate Hoe Ek Voel by Johannes Kerkorrel (current rating: 8)
12345678910

Meaning to "Hoe Ek Voel" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Hoe Ek Voel
Johannes Kerkorrel
Latest Posts