JOHANNES KERKORREL

- Blou Aarde Lyrics / with translations

Blou Aarde lyrics English translation
Letra de Blou Aarde en traducción al Español
Paroles de Blou Aarde traduction Française
Letra de Blou Aarde tradução Portuguesa
Blou Aarde songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Blou Aarde tradotto in Italiano
Blou Aardeの歌詞 日本語訳
Blou Aarde şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Blou Aarde на русском языке.
Tekst piosenki Blou Aarde po polsku
Blou Aarde 가사 한국어 번역
Blou Aarde-tekst Norsk oversettelse
Lirik Blou Aarde terjemahan bahasa Indonesia
Blou Aarde गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Blou Aarde songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Blou Aarde Ελληνική μετάφραση
Blou Aarde-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Blou Aarde คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Blou Aarde مترجمة إلى اللغة العربية
Blou Aarde歌詞中文翻譯
Hier stap ons nou
In die voetspore van die brontosaurus
Hier oor die woestyne waar een tyd
Oerwoud was
Kan jy sien hoe ver het ons gekom
In die sirkels van die tyd
Met ons medaljes en ons wonde
Stap ons oor die drumpel uit
Ongeskonde

En die wêreld is 'n groot blou bal
Wat stil deur die ruimte val
En ek en jy is kinders
Wees is ons gelaat
En soms vir 'n oomblik
Kan ons mekaar se taal
Verstaan
Niks kan die oorlog keer nie
Niks kan teen sy mag marsjeer nie
Hy trek 'n hakekruis
En sy maak haar hare los
Hy het 'n hamer en 'n sekel
En sy dans in die sandwoestyn
En ons streel met ons blote hande
Oor die eindelose sand
Onverbonde

En die wêreld is 'n groot blou bal
Wat stil deur die ruimte val
En ek en jy is kinders
Wees is ons gelaat
En soms vir 'n oomblik
Kan ons mekaar se taal weer praat

En eendag sal dit beter wees
Eendag sal ons wel verstaan
Waarom mense soms so wreed kan wees
Net om soms weer soveel meer te gee

Watch Johannes Kerkorrel Blou Aarde video

Facts about Blou Aarde

✔️

When was Blou Aarde released?


Blou Aarde is first released in 2013 as part of Johannes Kerkorrel's album "Hoe Ek Voel" which includes 17 tracks in total. This song is the 12nd track on this album.
✔️

Which genre is Blou Aarde?


Blou Aarde falls under the genre Pop.
✔️

How long is the song Blou Aarde?


Blou Aarde song length is 6 minutes and 53 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
460a1515f159f4c52cfe00d813ea9771
these lyrics are submitted by musixmatch2
Record Label(s): 2013 Gallo Record Company
Official lyrics by
Rate Blou Aarde by Johannes Kerkorrel (current rating: 7.78)
12345678910

Meaning to "Blou Aarde" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Blou Aarde
Johannes Kerkorrel
Latest Posts