Top Ricus Nel Albums
click on the album covers to see ricus nel lyrics inside the album
Ploeg Jy
Ploeg Jy
[2021]
Pure Plaas
Pure Plaas
[2019]
Bring Hulde Aan Worsie Visser
Bring Hulde Aan Worsie Visser
[2017]
Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
[2017]
Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname) - Deluxe
Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname) - Deluxe
[2017]
10+10
10+10
[2016]
Ouskool - Boerseun
Ouskool - Boerseun
[2016]
20 Goue Treffers
20 Goue Treffers
[2015]
Sing Don Williams & Ander Country legendes
Sing Don Williams & Ander Country legendes
[2014]
'n Spesiale Aand Met Ricus Nel
'n Spesiale Aand Met Ricus Nel
[2013]
Sout Van Die Aarde
Sout Van Die Aarde
[2013]
Sak En Pak
Sak En Pak
[2011]
Related Information for Ricus Nel
Ricus Nel se talent en passie vir musiek het oor die afgelope paar jaar van hom ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek gemaak. Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ‘n hele rits musikale instrumente kan toor en sy growwe country-rock stem het dié sanger sommer gou by duisende musiekliefhebbers laat aanklank vind.Hoewel Ricus, voordat hy voltyds tot die musiekbedryf toegetree het, by ‘n platinummyn, ‘n tabak koöperasie en ‘n musiekwinkel gewerk het, was musiek dit wat die sterkste deur sy are gepols het. Hy het reeds op 4-jarige ouderdom sy eerste instrument, dromme, begin bespeel - iets wat uiteindelik een van dertien instrumente sou word wat hy bemeester het.Hy het later aangesluit by sy pa-hulle se boereorkes waar hy ged... read more
Latest Posts