NIANELL

- Wys My Jou Hart Lyrics / with translations

Wys My Jou Hart lyrics English translation
Letra de Wys My Jou Hart en traducción al Español
Paroles de Wys My Jou Hart traduction Française
Letra de Wys My Jou Hart tradução Portuguesa
Wys My Jou Hart songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Wys My Jou Hart tradotto in Italiano
Wys My Jou Hartの歌詞 日本語訳
Wys My Jou Hart şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Wys My Jou Hart на русском языке.
Tekst piosenki Wys My Jou Hart po polsku
Wys My Jou Hart 가사 한국어 번역
Wys My Jou Hart-tekst Norsk oversettelse
Lirik Wys My Jou Hart terjemahan bahasa Indonesia
Wys My Jou Hart गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Wys My Jou Hart songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Wys My Jou Hart Ελληνική μετάφραση
Wys My Jou Hart-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Wys My Jou Hart คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Wys My Jou Hart مترجمة إلى اللغة العربية
Wys My Jou Hart歌詞中文翻譯
Wys my jou hart

Vertel my hoe jy voel
Vertel my wat jy dink
Ek wil jou beter ken
Ek wil jou graag verstaan
Kan ons die oomblik deel
Of vra ek nou te veel?
Wys my jou hart

Vertel my wat jou pla, miskien kan ek help dra
Ek wil jou hartseer ken, ek wil jou pyn verstaan
Sou jy my in kan laat, dalk eendag met my praat
Wys my jou hart

Want as jy wegdraai staan ek leeg
Voel ons liefde tevergeefs
As jy wegdraai skree my siel
Wat ons het word nou verniel
Wys my jou hart, wys my jou hart

Wel ek sien dit in jou oë, ek hoor dit aan jou stem
Daar's 'n huiwer in jou stap, 'n hartseer in jou lag
Jy kan dit nie versteek, ek weet daar's iets verkeerd
Wys my jou hart
Ek deel my hart met jou, jy kan my ook vertrou
Ek weet jy't seer gekry, dit bly mos hier by my
Jy behoort te weet teen nou, ek bly getrou aan jou
Wys my jou hart

Want as jy wegdraai staan ek leeg
Voel ons liefde tevergeefs
As jy wegdraai skree my siel
Wat ons het word nou verniel
Want as jy wegdraai staan ek leeg
Voel ons liefde tevergeefs
As jy wegdraai skree my siel
Wat ons het word nou verniel

Wys my jou hart, wys my jou hart
Wys my jou hart, wys my jou hart

Vertel my hoe jy voel
Vertel my wat jy dink
Ek wil jou beter ken
Ek wil jou graag verstaan

Sal jy my in kan laat, dalk eendag met my praat

Watch Nianell Wys My Jou Hart video

Facts about Wys My Jou Hart

✔️

When was Wys My Jou Hart released?


Wys My Jou Hart is first released in 2010 as part of Nianell's album "Sand & Water" which includes 22 tracks in total. This song is the 17th track on this album.
✔️

Which genre is Wys My Jou Hart?


Wys My Jou Hart falls under the genre Vocal.
✔️

How long is the song Wys My Jou Hart?


Wys My Jou Hart song length is 3 minutes and 36 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
64131a063a5779c2c1afe3b959a1c92f
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2010 Nianell Enterprises
Official lyrics by
Rate Wys My Jou Hart by Nianell (current rating: 8)
12345678910

Meaning to "Wys My Jou Hart" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts