NIANELL

- Sal Jy Onthou Lyrics

Ek weet jou hart is weereens stil vanaand
Jy lê hier langs my, maar jy's ver
Miskien as ek dalk aan jou aan jou skouer raak
Sal ek kan voel wat jou seer maak

Hoekom vertel jy my nie wat jou pla
Wil jy regtig als self dra
Kan jy nie sien jou hartseer sluit my uit
Wil so graag daar vir jou wees

As jou hart donker raak en alles rondom jou verdwyn
As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn
Sal jy onthou ek is hier om jou vas te hou
Sal jy onthou ek bly atlyd lief vir jou

Ek wonder soms wie in jou lewe was
Wie het jou lag en pyn gedeel
As ek kon weet sou ek dan kon verstaan
Wat in jou stil gemoed aangaan

As jou wêreld donker raak en alles rondom jou verdwyn
As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn
Sal jy onthou ek is hier om jou vas te hou
Sal jy onthou ek bly atlyd lief vir jou

Watch Nianell Sal Jy Onthou video

Facts about Sal Jy Onthou

✔️

When was Sal Jy Onthou released?


Sal Jy Onthou is first released in 2010 as part of Nianell's album "Sand & Water" which includes 22 tracks in total. This song is the 16th track on this album.
✔️

Which genre is Sal Jy Onthou?


Sal Jy Onthou falls under the genre Vocal.
✔️

How long is the song Sal Jy Onthou?


Sal Jy Onthou song length is 3 minutes and 23 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
9498cb8bf926cc60479ce96a8c587d06

check amazon for Sal Jy Onthou mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2010 Nianell Enterprises
Official lyrics by

Rate Sal Jy Onthou by Nianell (current rating: 7.88)
12345678910

Meaning to "Sal Jy Onthou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts