LIANIE MAY

- Bonnie En Clyde Lyrics / with translations

Bonnie En Clyde lyrics English translation
Letra de Bonnie En Clyde en traducción al Español
Paroles de Bonnie En Clyde traduction Française
Letra de Bonnie En Clyde tradução Portuguesa
Bonnie En Clyde songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Bonnie En Clyde tradotto in Italiano
Bonnie En Clydeの歌詞 日本語訳
Bonnie En Clyde şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Bonnie En Clyde на русском языке.
Tekst piosenki Bonnie En Clyde po polsku
Bonnie En Clyde 가사 한국어 번역
Bonnie En Clyde-tekst Norsk oversettelse
Lirik Bonnie En Clyde terjemahan bahasa Indonesia
Bonnie En Clyde गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Bonnie En Clyde songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Bonnie En Clyde Ελληνική μετάφραση
Bonnie En Clyde-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Bonnie En Clyde คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Bonnie En Clyde مترجمة إلى اللغة العربية
Bonnie En Clyde歌詞中文翻譯
Ons was rasend, ons was jonk, ons was omgeslaan,
ons was lus vir alles nuut, ons was altyd saam,
kiepie-mielies in die fliek, dik gevry in die agterste
ry.

En die troue was te duur, die honeymoon te kort,
nou's die kinders op die agterseat van ons ou Ford,
en hier vlieg die tyd verby en waar los dit vir ek en
jy?

KOOR

Ek lief jou maar jy gooi my weg
my lief jy weet jy maak nie reg
dit voel al wat ons doen is weg
ek wens jy kan my net vashou
en dit se, jy sal 'n bank beroof
en so vir my jou hart beloof
ek wens dat ons net weer kan wees
soos Bonnie en Clyde
soos Jekyll en Hyde
soos Romeo en Juliet
kom wys vir my hoe lief jy my het.

Ek onthou toe jy wil loop, ek onthou dit goed,
maar vir my het jy belowe, deur die sweet en bloed,
dat as alles om ons val, dat ek en jy ons self sal bly.

Ek sal bid vir bietjie hoop, ek sal als probeer,
ek sal saam met jou wil loop tot die aarde skeur
ek sal vassteek in jou kop en swem, al is dit stroom-
op!

KOOR

Ruk jou bietjie reg, ek is werd om voor te veg,
ek wil weer so voel, kom maak my joune.
Hoe kan ek vergeet, al die jare, al die sweet.
Dis nie iets om weg te gee

KOOR

Watch Lianie May Bonnie En Clyde video
Hottest Lyrics with Videos
7fae9cd9abcfb6ba6e15d7bac1de27a1
these lyrics are submitted by Lady Lizelle

Official lyrics by
Rate Bonnie En Clyde by Lianie May (current rating: 7.71)
12345678910

Meaning to "Bonnie En Clyde" song lyrics

(1 meaning)
Adrienne Van Den Berg November 4, 2012-12:48
0

I personally love this song because its mostly describe me and how I feel about some people in my life !!
captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Bonnie En Clyde
Lianie May
Toe Stop My Hart
Latest Posts