JUANITA DU PLESSIS

- Wil Wees Soos U Lyrics

Laat my in U skadu wandel
Laat my in U spore loop
Laat my sien wat U sien
Laat my hoor wat U hoor
Laat ek meer en meer kan wees soos U

Laat U lig my pad se lamp wees
Breek U waarheid oop in my
Laat my hart U hart voel
U Gees oor my spoel
Dat ek meer en meer kan wees soos U

Mag my hande U hande wees
My woorde U woorde wees
Mag elke een U liefde sien in my
Laat my voete loop waar U wil hê
En vrede in my kom lê
U lig en liefde in my rus
Ek wil wees soos U is
Lê my saggies voor die troon neer
Hou my naby aan U hart
Leer my U stem hoor
Leer my verstaan
Dat ek meer en meer kan wees soos U

Mag my hande U hande wees
My woorde U woorde wees
Mag elke een U liefde sien in my
Laat my voete loop waar U wil hê
En vrede in my kom lê
U lig en liefde in my rus

Hallelujah
Hallelujah
Hallelujah

Ek wil wees soos U
Ek wil wees soos U

Mag my hande U hande wees
My woorde U woorde wees
Mag elke een U liefde sien in my
Laat my voete loop waar U wil hê
En vrede in my kom lê
U lig en liefde in my rus
Ek wil wees soos U is
Ek wil wees soos U is
Ek wil wees soos U is

Watch Juanita Du Plessis Wil Wees Soos U video

Facts about Wil Wees Soos U

✔️

When was Wil Wees Soos U released?


Wil Wees Soos U is first released on June 23, 2017 as part of Juanita Du Plessis's album "Koningskind" which includes 18 tracks in total. This song is the 13rd track on this album.
✔️

Which genre is Wil Wees Soos U?


Wil Wees Soos U falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Wil Wees Soos U?


Wil Wees Soos U song length is 3 minutes and 38 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
06236e50dce1d4c7ba9d898ca2a1e768

check amazon for Wil Wees Soos U mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Record Label(s): 2017 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Wil Wees Soos U by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "Wil Wees Soos U" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts