JUANITA DU PLESSIS

- Wees Lig Lyrics / with translations

Wees Lig lyrics English translation
Letra de Wees Lig en traducción al Español
Paroles de Wees Lig traduction Française
Letra de Wees Lig tradução Portuguesa
Wees Lig songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Wees Lig tradotto in Italiano
Wees Ligの歌詞 日本語訳
Wees Lig şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Wees Lig на русском языке.
Tekst piosenki Wees Lig po polsku
Wees Lig 가사 한국어 번역
Wees Lig-tekst Norsk oversettelse
Lirik Wees Lig terjemahan bahasa Indonesia
Wees Lig गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Wees Lig songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Wees Lig Ελληνική μετάφραση
Wees Lig-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Wees Lig คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Wees Lig مترجمة إلى اللغة العربية
Wees Lig歌詞中文翻譯
Wees lig
wees 'n lig wat in die donker skyn
lig
laat die duisternis verdwyn
wees lig
soos 'n lamp wat lig vir ander gee
lig
wees lig, elke tree

jou oe is die vensters om die vuur te wys wat binne jou brand
jou lewe is die padkaart wat die weg wys na die beloofte land
jou hande wys sy liefde wat gebrokenes met troos omvou
jou voete los die spore van die waarheid vir almal agter jou
wie sal Hy kan stuur om sy lig te wees
wie is bereid om die sout vir die wereld te wees
dis ek en jy

Wees lig
wees 'n lig wat in die donker skyn
lig
laat die duisternis verdwyn
wees lig
soos 'n lamp wat lig vir ander gee
lig
wees lig, elke tree

sonder woorde kan jy die bybel vir die wereld wees
in hoe jy lewe le die verhaal wat ander tussen die lyne lees
wat doen jy vandag om jou naaste in liefde te dien
wat doen jy vandag sodat almal Jesus in jou oe kan sien
sal Hy jou kan stuur om sy lig te wees
is jy bereid om sout vir die wereld te wees
staan op en kom

Wees lig
wees 'n lig wat in die donker skyn
lig
laat die duisternis verdwyn
wees lig
soos 'n lamp wat lig vir ander gee
lig
wees lig, elke tree

Wees lig
wees 'n lig wat in die donker skyn
lig
laat die duisternis verdwyn
wees lig
soos 'n lamp wat lig vir ander gee
lig
wees lig, elke tree

lig
wees lig, elke tree

Watch Juanita Du Plessis Wees Lig video

Facts about Wees Lig

✔️

When was Wees Lig released?


Wees Lig is first released in 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "Wees Lig" which includes 17 tracks in total. This song is the opening track on this album.
✔️

Which genre is Wees Lig?


Wees Lig falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song Wees Lig?


Wees Lig song length is 4 minutes and 10 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
c4fe83b6c14bce90a6f4c02fc3c96456
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Wees Lig by Juanita Du Plessis (current rating: 10)
12345678910

Meaning to "Wees Lig" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Wees Lig
Juanita Du Plessis
Latest Posts