JUANITA DU PLESSIS

- Wat Het Van Ons Geword Lyrics / with translations

Wat Het Van Ons Geword lyrics English translation
Letra de Wat Het Van Ons Geword en traducción al Español
Paroles de Wat Het Van Ons Geword traduction Française
Letra de Wat Het Van Ons Geword tradução Portuguesa
Wat Het Van Ons Geword songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Wat Het Van Ons Geword tradotto in Italiano
Wat Het Van Ons Gewordの歌詞 日本語訳
Wat Het Van Ons Geword şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Wat Het Van Ons Geword на русском языке.
Tekst piosenki Wat Het Van Ons Geword po polsku
Wat Het Van Ons Geword 가사 한국어 번역
Wat Het Van Ons Geword-tekst Norsk oversettelse
Lirik Wat Het Van Ons Geword terjemahan bahasa Indonesia
Wat Het Van Ons Geword गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Wat Het Van Ons Geword songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Wat Het Van Ons Geword Ελληνική μετάφραση
Wat Het Van Ons Geword-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Wat Het Van Ons Geword คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Wat Het Van Ons Geword مترجمة إلى اللغة العربية
Wat Het Van Ons Geword歌詞中文翻譯
so hard probeer baklei
dit alles probeer vermy
maar daar kom 'n dag waar jy die waarheid in die oe moet kyk
ons het niks meer vir mekaar te se
ek weet nie meer wat jy wil he
want die mure wat jy bou het net te hoog geword
jy sit alleen daar in jou hoekie
ek sit alleen hier in myne

wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
jy raak nie meer aan my nie
jy soen my nie meer
daar het 'n stilte tussen ons kom le
'n stilte wat alles se
ek wil jou nooit verloor nie
maar se my wat bly oor

jy's 'n vreemdeling vir my
as ek praat kyk jy verby
kan nie hoor hoe my hart huil hier aan die binnekant
hoe het tyd ons so vevreem
waar is alles heen
die alleenheid in my siel het nou my vriend geword
jy sit alleen daar in jou hoekie (met jou eie gedagtes)
ek sit hier in myne

wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
jy raak nie meer aan my nie
jy soen my nie meer
daar het 'n stilte tussen ons kom le
'n stilte wat alles se
ek wil jou nooit verloor nie
maar se my wat bly oor

ek sal aanhou hoop
aanhou droom
dat ons dinge weer kan regmaak
as jy net wil se
net wil se
of jy my nog wil he

wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
jy raak nie meer aan my nie
jy soen my nie meer
daar het 'n stilte tussen ons kom le
'n stilte wat alles se
ek wil jou nooit verloor nie
maar se my wat bly oor
wat het van ons geword

wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
wat het van ons geword
oehoee

Watch Juanita Du Plessis Wat Het Van Ons Geword video

Facts about Wat Het Van Ons Geword

✔️

Who wrote Wat Het Van Ons Geword lyrics?


Wat Het Van Ons Geword is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Wat Het Van Ons Geword released?


It is first released on May 11, 2018 as part of Juanita Du Plessis's album "20 Jaar Treffers van 2008 - 2018" which includes 42 tracks in total. This song is the 34th track on this album.
✔️

Which genre is Wat Het Van Ons Geword?


Wat Het Van Ons Geword falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Wat Het Van Ons Geword?


Wat Het Van Ons Geword song length is 3 minutes and 51 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
f9b150b93de7d7a3c593d469abf37fd5
these lyrics are submitted by mxm4
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2018 Juanita Records Bemark en versprei deur WOW Music Distribution
Official lyrics by
Rate Wat Het Van Ons Geword by Juanita Du Plessis (current rating: 8.44)
12345678910

Meaning to "Wat Het Van Ons Geword" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Wat Het Van Ons Geword
Juanita Du Plessis
Latest Posts