JUANITA DU PLESSIS

- Ware Vriende Lyrics / with translations

Ware Vriende lyrics English translation
Letra de Ware Vriende en traducción al Español
Paroles de Ware Vriende traduction Française
Letra de Ware Vriende tradução Portuguesa
Ware Vriende songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Ware Vriende tradotto in Italiano
Ware Vriendeの歌詞 日本語訳
Ware Vriende şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Ware Vriende на русском языке.
Tekst piosenki Ware Vriende po polsku
Ware Vriende 가사 한국어 번역
Ware Vriende-tekst Norsk oversettelse
Lirik Ware Vriende terjemahan bahasa Indonesia
Ware Vriende गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Ware Vriende songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Ware Vriende Ελληνική μετάφραση
Ware Vriende-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Ware Vriende คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Ware Vriende مترجمة إلى اللغة العربية
Ware Vriende歌詞中文翻譯
As die res van die wereld uitstap is jy die een wat omdraai vir my
as die paaie voor my dofraak is jy die een wat langs my sal bly
daar's niemand wat my beter ken niemand wat my beter verstaan
saam met jou kan ek net wees wie ek is
waar ons okal gaan

ware vriende sal ons bly
dis die leuse tussen jou en my
iemand soos jy sal ek nerens kry
ware vriende
net soos vinkel vinkel en koljander die een is soos die ander dis asof ons dieselfde dink
jy hoor my as niemand anders oorbly vir altyd is ons saam aanmekaar gebind

vir jare saam die pad geloop
goed en sleg het ons saam gedeel
in ons harte die herinnering
niemand sal dit ooit van ons kan steel
ek's hier vir jou soos jy vir my
dag en nag, ek luister wat jy se
daar's 'n goue draad wat loop deur ons verhaal
mag dit nooit 'n einde he

ware vriende sal ons bly
dis die leuse tussen jou en my
iemand soos jy sal ek nerens kry
ware vriende
net soos vinkel vinkel en koljander
die een is soos die ander dis asof ons dieselfde dink
jy hoor my as niemand anders oorbly
vir altyd is ons saam aanmekaar gebind

na na na na x4

ware vriende sal ons bly
dis die leuse tussen jou en my
iemand soos jy sal ek nerens kry
ware vriende

lalalalalala

ware vriende sal ons bly x2

Watch Juanita Du Plessis Ware Vriende video

Facts about Ware Vriende

✔️

When was Ware Vriende released?


Ware Vriende is first released on May 07, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Toe Staan Die Wêreld Stil" which includes 17 tracks in total. This song is the 1st track on this album.
✔️

Which genre is Ware Vriende?


Ware Vriende falls under the genre Vocal.
✔️

How long is the song Ware Vriende?


Ware Vriende song length is 3 minutes and 26 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
5b4c9bc5e9bc2abac5a0f8e6fa1f817f
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Ware Vriende by Juanita Du Plessis (current rating: 7.53)
12345678910

Meaning to "Ware Vriende" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Ware Vriende
Juanita Du Plessis
Latest Posts