JUANITA DU PLESSIS

- Volmaakte Kring Lyrics

Slaap, my engel, slaap
Slaap nou saggies, slaap
Ek hoop jy droom vanaand van my
Hier waar die nag sy lê kom kry
Tussen paaie wat ons skei

Hou my laaste soen
In die palm van jou hand
Hou my teen jou hart
Die verlange sal genees as jy onthou
Ek sal altyd naby wees
Al is ek ver

[Koor]
Elke weggaan maak my seer
Ek wens ek kon hier bly
Want elke oomblik sonder jou
Is te veel vir my
Ek sal vashou aan die tyd
Wat jou sal terugbring
Al die die myle tussen ons
My kompas voltooi
Die volmaakte kring terug na jou

'n Laaste koebaai
'n Laaste groet
Ek los jou veilig in Sy hand
Sou die vulkaan in my bedaar
Kan ons vashou aan mekaar
Want ek kom terug

[Koor]
Elke weggaan maak my seer
Ek wens ek kon hier bly
Want elke oomblik sonder jou
Is te veel vir my
Ek sal vashou aan die tyd
Wat jou sal terugbring
Hierdie kompas in my hart
Lei altyd terug na jou

Watch Juanita Du Plessis Volmaakte Kring video

Facts about Volmaakte Kring

✔️

When was Volmaakte Kring released?


Volmaakte Kring is first released on June 13, 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "10 Jaar Platinum Treffers" which includes 41 tracks in total. This song is the 28th track on this album.
✔️

Which genre is Volmaakte Kring?


Volmaakte Kring falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song Volmaakte Kring?


Volmaakte Kring song length is 3 minutes and 41 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
7298f438fe19c0993c8728b5a8e5c3a2

check amazon for Volmaakte Kring mp3 download
these lyrics are submitted by musixmatch3
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Volmaakte Kring by Juanita Du Plessis (current rating: 8.25)
12345678910

Meaning to "Volmaakte Kring" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts