JUANITA DU PLESSIS

- Toe Staan Die Wereld Stil Lyrics / with translations

Toe Staan Die Wereld Stil lyrics English translation
Letra de Toe Staan Die Wereld Stil en traducción al Español
Paroles de Toe Staan Die Wereld Stil traduction Française
Letra de Toe Staan Die Wereld Stil tradução Portuguesa
Toe Staan Die Wereld Stil songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Toe Staan Die Wereld Stil tradotto in Italiano
Toe Staan Die Wereld Stilの歌詞 日本語訳
Toe Staan Die Wereld Stil şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Toe Staan Die Wereld Stil на русском языке.
Tekst piosenki Toe Staan Die Wereld Stil po polsku
Toe Staan Die Wereld Stil 가사 한국어 번역
Toe Staan Die Wereld Stil-tekst Norsk oversettelse
Lirik Toe Staan Die Wereld Stil terjemahan bahasa Indonesia
Toe Staan Die Wereld Stil गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Toe Staan Die Wereld Stil songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Toe Staan Die Wereld Stil Ελληνική μετάφραση
Toe Staan Die Wereld Stil-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Toe Staan Die Wereld Stil คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Toe Staan Die Wereld Stil مترجمة إلى اللغة العربية
Toe Staan Die Wereld Stil歌詞中文翻譯
As jy kyk draai ek weg
Maar wanneer jy weg kyk
Staar ek na jou
Want jy's net so perfek
Ek verdwaal in jou
En droom hoe jy my eendag in jou arms hou

Jy kom nader gestap
Ek moet twee keer my oë knip
Want jy kyk na my en jou glimlag verhelder
Jy staan voor my voel n kol hier op my maag
Toe jy sê, hello jy... hello jy

Toe staan die wêreld stil
Kan nie praat nie maar ek wil
Ek sien net jou lippe
Dit breek die stilte
Want my hart het ophou klop
Kan nie hoor wat jy wil sê
Ek sien my in jou arms lê
As jy diep in my oë kyk
En die prentjie so mooi lyk
Wens ek die tyd kan stop
Toе staan die wêreld stil
Ek het nooit gеglo in liefde met een kyk
Maar my asem is weg dis daar in jou hande
Hoe kry jy dit reg dat ek alles sal verloor
Om net vir jou te veg

Daar kom n dag waar liefde verenig
En ek dink dis nou want tot bo in die hemel
Als oop gevou ek skryf dit op my hart
Want dit behoort aan jou
Behoort aan jou

Toe staan die wêreld stil
Kan nie praat nie maar ek wil
Ek sien net jou lippe
Dit breek die stilte
Want my hart het ophou klop
Kan nie hoor wat jy wil sê
Ek sien my in jou arms lê
As jy diep in my oë kyk
En die prentjie so mooi lyk
Wens ek die tyd kan stop
Toe staan die wêreld stil

Watch Juanita Du Plessis Toe Staan Die Wereld Stil video

Facts about Toe Staan Die Wereld Stil

✔️

Who wrote Toe Staan Die Wereld Stil lyrics?


Toe Staan Die Wereld Stil is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Toe Staan Die Wereld Stil released?


It is first released on May 07, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Toe Staan Die Wêreld Stil" which includes 17 tracks in total.
✔️

Which genre is Toe Staan Die Wereld Stil?


Toe Staan Die Wereld Stil falls under the genre Vocal.
✔️

How long is the song Toe Staan Die Wereld Stil?


Toe Staan Die Wereld Stil song length is 3 minutes and 32 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
13cdcbfc148983564808fdad54c9d495
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Toe Staan Die Wereld Stil by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "Toe Staan Die Wereld Stil" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Toe Staan Die Wereld Stil
Juanita Du Plessis
Latest Posts