JUANITA DU PLESSIS

- Sonder Jou Lyrics

Ek mis jou lyf hier teen myne
As die nagte kouer raak
Ek mis die troos van jou hande
Wat die seerkry minder maak
Jy is weg, ek is alleen
Daar's net stilte om my

Ek mis jou arms hier om my
Dit laat my altyd veilig voel
Ek mis jou glimlag, jou woorde
Wat my altyd sê wat jy bedoel
Jy is weg, ek is alleen
Maar ek voel jou oral om my
Sonder jou
Is my wêreld leeg, bly dit winter in my hart
Sonder jou
Wat my trane afvee, die somer weer kan gee
Sal jy my kom vashou my lewe is blou
Sonder jou

Ek mis jou voetstappe naby
Wat jou altyd reguit na my toe lei
Ek mis die blink in jou oë
Wat altyd wys jy's lief vir my
Jy is weg, ek is alleen
Maar еk voel jou oral om my

Sonder jou
Is my wêreld leeg, bly dit wintеr in my hart
Sonder jou
Wat my trane afvee, die somer weer kan gee
Sal jy my kom vashou my lewe is blou
Sonder jou

Sonder jou

Watch Juanita Du Plessis Sonder Jou video

Facts about Sonder Jou

✔️

Who wrote Sonder Jou lyrics?


Sonder Jou is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Sonder Jou released?


It is first released on June 13, 2011 as part of Juanita Du Plessis's album "10 Jaar Platinum Treffers" which includes 41 tracks in total. This song is the 12nd track on this album.
✔️

Which genre is Sonder Jou?


Sonder Jou falls under the genre Christian & Gospel.
✔️

How long is the song Sonder Jou?


Sonder Jou song length is 3 minutes and 26 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
4972b12e77ff5791e2f82414f49f311c

check amazon for Sonder Jou mp3 download
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2011 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Sonder Jou by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "Sonder Jou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts