JUANITA DU PLESSIS

- Op Blouberg Se Strand Lyrics

die golwe weet waar breek die branders
hulle dink hulle is vry
die wolke wentel om die hemel maar op die winde moet hul ry
dis vroeg in die dag op blouberg se strand
die wind gaan nog waai die son gaan nog brand
maar dis koel in die lang nag
en ons groet die dag

goeie more my sonskyn goeie more my kind
kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind
die sand sal ons skroei en die strale sal brand
maar dis vroeg in die dag op blouberg se strand

daar is wit gekalkte huise en ou tafelberg
daar is hengelaars met stok en hoed wat vroeg visse tel
my pa se my kind ons moet swart mossels vind
ons is lief vir die see ek is lief vir my kind
ja dit is koel na die lang nag en ons groet die dag

goeie more my sonskyn goeie more my kind
kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind
die son sal ons skroei en die strale sal brand
ooh maar dis vroeg in die dag op blouberg se strand

goeie more my sonskyn goeie more my kind
kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind
die son sal ons skroei en die strale sal brand
maar dis vroeg in die dag op blouberg se strand

Watch Juanita Du Plessis Op Blouberg Se Strand video

Facts about Op Blouberg Se Strand

✔️

When was Op Blouberg Se Strand released?


Op Blouberg Se Strand is first released on July 17, 2015 as part of Juanita Du Plessis's album "Jou Skaduwee" which includes 17 tracks in total. This song is the 10th track on this album.
✔️

Which genre is Op Blouberg Se Strand?


Op Blouberg Se Strand falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Op Blouberg Se Strand?


Op Blouberg Se Strand song length is 4 minutes and 22 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
174fc67f5b70fe18ef23500162369813

check amazon for Op Blouberg Se Strand mp3 download
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by

Rate Op Blouberg Se Strand by Juanita Du Plessis (current rating: 6.50)
12345678910

Meaning to "Op Blouberg Se Strand" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
Latest Posts