JUANITA DU PLESSIS

- Om Jou Pinkie Lyrics / with translations

Om Jou Pinkie lyrics English translation
Letra de Om Jou Pinkie en traducción al Español
Paroles de Om Jou Pinkie traduction Française
Letra de Om Jou Pinkie tradução Portuguesa
Om Jou Pinkie songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Om Jou Pinkie tradotto in Italiano
Om Jou Pinkieの歌詞 日本語訳
Om Jou Pinkie şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Om Jou Pinkie на русском языке.
Tekst piosenki Om Jou Pinkie po polsku
Om Jou Pinkie 가사 한국어 번역
Om Jou Pinkie-tekst Norsk oversettelse
Lirik Om Jou Pinkie terjemahan bahasa Indonesia
Om Jou Pinkie गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Om Jou Pinkie songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Om Jou Pinkie Ελληνική μετάφραση
Om Jou Pinkie-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Om Jou Pinkie คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Om Jou Pinkie مترجمة إلى اللغة العربية
Om Jou Pinkie歌詞中文翻譯
oh oh oh oh
oh oh oh oh
dis n aanhou stryd om jou te keer want jy kry dit altyd reg
soms dink ek jy voel n veer want jou stories raak te erg
nes ek dink dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer dink nie
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy weer oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
oh oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh
jou woorde trek my stadig in en jy weet my hart raak sag
die aansit hartseer in jou oe dit laat my eintlik lag
maar nes ek dink dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer dink nie
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy weer oop is
dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie draai
oh oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh - oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh - oh oh oh
oh oh oh oh
draai my om jou pinkie draai
draai my om jou pinkie draai
draai draai draai draai draai draai draai
draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer dink nie
jy dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy weer oop is
jy dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie draai

Watch Juanita Du Plessis Om Jou Pinkie video

Facts about Om Jou Pinkie

✔️

When was Om Jou Pinkie released?


Om Jou Pinkie is first released in 2012 as part of Juanita Du Plessis's album "Jy Voltooi My" which includes 17 tracks in total. This song is the opening track on this album.
✔️

Which genre is Om Jou Pinkie?


Om Jou Pinkie falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Om Jou Pinkie?


Om Jou Pinkie song length is 2 minutes and 34 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
ceb897d2cf025a7d20f3ecec791902db
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Om Jou Pinkie by Juanita Du Plessis (current rating: 7.83)
12345678910

Meaning to "Om Jou Pinkie" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Om Jou Pinkie
Juanita Du Plessis
Latest Posts