JUANITA DU PLESSIS

- Nader Aan Jou Lyrics / with translations

Nader Aan Jou lyrics English translation
Letra de Nader Aan Jou en traducción al Español
Paroles de Nader Aan Jou traduction Française
Letra de Nader Aan Jou tradução Portuguesa
Nader Aan Jou songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Nader Aan Jou tradotto in Italiano
Nader Aan Jouの歌詞 日本語訳
Nader Aan Jou şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Nader Aan Jou на русском языке.
Tekst piosenki Nader Aan Jou po polsku
Nader Aan Jou 가사 한국어 번역
Nader Aan Jou-tekst Norsk oversettelse
Lirik Nader Aan Jou terjemahan bahasa Indonesia
Nader Aan Jou गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Nader Aan Jou songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Nader Aan Jou Ελληνική μετάφραση
Nader Aan Jou-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Nader Aan Jou คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Nader Aan Jou مترجمة إلى اللغة العربية
Nader Aan Jou歌詞中文翻譯
Een dag verby hoeveel nog
Ek tel die sekondes af
Elke minuut is te lank
Elke nag lê ek wakker en wens die donker verdwyn
Net om môre te hoop die son sal korter skyn

My venster is oop
Maar dis stil om my
Ek talm verlate in melkweggange van die nag
Ek luister na al die geluide wat huil in die wind
Ek verdwaal in die sterre tot daar waar ek jou weer vind
Met elkе tree
Sien ek hoe jy my in jou arms hou
Elkе tree
Dit lei my pad na jou
Met elke tree
Wens ek sag dat môre kom
Want elke dag is een dag nader aan jou
Als van vandag
Begin nog 'n keer
Maar elke gedagte aan jou is 'n rede om aan te hou
Jy weet geen afstand of tyd sal ons liefde kan skei
Ek kan nie langer wag nie ek wens jou by my

Met elke tree
Sien ek hoe jy my in jou arms hou
Elke tree
Dit lei my pad na jou
Met elke tree
Wens ek sag dat môre kom
Want elke dag is een dag nader aan jou

Want elke dag is een dag nader aan jou (Na na na, na na na)
Want elke dag is een dag nader aan jou (Na na na, na na na)
Want elke dag is een dag nader aan jou

Watch Juanita Du Plessis Nader Aan Jou video

Facts about Nader Aan Jou

✔️

Who wrote Nader Aan Jou lyrics?


Nader Aan Jou is written by Juanita Du Plessis.
✔️

When was Nader Aan Jou released?


It is first released on June 14, 2010 as part of Juanita Du Plessis's album "Bly By My" which includes 24 tracks in total. This song is the 14th track on this album.
✔️

Which genre is Nader Aan Jou?


Nader Aan Jou falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Nader Aan Jou?


Nader Aan Jou song length is 3 minutes and 48 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
5bd257a30cd1c70d36660484c29ac6ec
these lyrics are submitted by gsba3
Songwriter(s): Juanita du Plessis
Record Label(s): 2015 Juanita Records
Official lyrics by
Rate Nader Aan Jou by Juanita Du Plessis (current rating: N/A)
12345678910

Meaning to "Nader Aan Jou" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Nader Aan Jou
Juanita Du Plessis
Latest Posts