JUANITA DU PLESSIS

- Jy Voltooi My Lyrics / with translations

Jy Voltooi My lyrics English translation
Letra de Jy Voltooi My en traducción al Español
Paroles de Jy Voltooi My traduction Française
Letra de Jy Voltooi My tradução Portuguesa
Jy Voltooi My songtexte Deutsche Übersetzung
Testo di Jy Voltooi My tradotto in Italiano
Jy Voltooi Myの歌詞 日本語訳
Jy Voltooi My şarkı sözleri Türkçe çeviri
Текст песни Jy Voltooi My на русском языке.
Tekst piosenki Jy Voltooi My po polsku
Jy Voltooi My 가사 한국어 번역
Jy Voltooi My-tekst Norsk oversettelse
Lirik Jy Voltooi My terjemahan bahasa Indonesia
Jy Voltooi My गाने के बोल का हिंदी अनुवाद
Jy Voltooi My songtekst Nederlandse vertaling
Στίχοι Jy Voltooi My Ελληνική μετάφραση
Jy Voltooi My-texten till Svensk översättning
เนื้อเพลง Jy Voltooi My คำแปลภาษาไทย
كلمات أغنية Jy Voltooi My مترجمة إلى اللغة العربية
Jy Voltooi My歌詞中文翻譯
Sonder jou
kan my hart nie klop nie
sonder jou

binne jou le my ander helfte
binne jou

want saam is ons twee een
soos die wolke en die reen
jy is die lig deur my lens
sonder jou is ek n halwe mens

Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,
want jy's die rede dat ek asem haal?
Ons spore maak een ry,
want jy voltooi my.

My hart aan die ritme van joune vasgemaak
Net die dood is al wat ons kan skei
Net die dood

Want saam is ons twee een
Soos die wolke en die reën
Jy is die lig deur my lens
Sonder jou is ek n halwe mens
Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,
want jy's die rede dat ek asemhaal
Ons spore maak een ry,
want jy voltooi my.

Waar my kragte te min raak
My asem wil opraak
Is dit jy wat my weer reg op hou
Een vir altyd
en altyd vir een.

Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,
want jys die rede dat ek asem haal?
Ons spore maak een ry,
want jy voltooi my

Ons spore maak een ry,
want jy voltooi my...

Watch Juanita Du Plessis Jy Voltooi My video

Facts about Jy Voltooi My

✔️

When was Jy Voltooi My released?


Jy Voltooi My is first released on May 11, 2018 as part of Juanita Du Plessis's album "20 Jaar Treffers van 2008 - 2018" which includes 42 tracks in total. This song is the 31st track on this album.
✔️

Which genre is Jy Voltooi My?


Jy Voltooi My falls under the genre Afrikaans.
✔️

How long is the song Jy Voltooi My?


Jy Voltooi My song length is 3 minutes and 59 seconds.
Hottest Lyrics with Videos
aa25e1cd0373ac656a821dfbdc05d60a
these lyrics are submitted by mxm4
Record Label(s): 2018 Juanita Records Bemark en versprei deur WOW Music Distribution
Official lyrics by
Rate Jy Voltooi My by Juanita Du Plessis (current rating: 8)
12345678910

Meaning to "Jy Voltooi My" song lyrics

captcha
Characters count : / 50
play youtube video
Jy Voltooi My
Juanita Du Plessis
Latest Posts